Volgens die studie is een van die strukture sowat 5 km hoog en 150 km breed en het ongeveer dieselfde volume as een van Aarde se grootste vulkane – die Mauna Loa in Hawaii.
Lees meerAlles vir Dinsdag 29 Maart 2022
Clifton se eerste strand weer oop
Die strand is Maandagaand vir die publiek gesluit.
‘Werkloosheidkoers sal nie verbeter onder huidige ANC-beleid’
“Die bloedbad duur onverpoosd voort terwyl die regering op sy hande sit.”
Rusland sal weermagaktiwiteit rondom Kiëf ‘drasties afskaal’
Russiese president Wladimir Poetin sal na verwagting ook binnekort met Oekraïense president Wolodomir Zelenski vergader.
Gewilde boekstories kry lewe op NATi-feesverhoë
Zirk van den Berg se ‘Ek wens, ek wens’, ‘Opdrifsel’ deur Phillip Rademeyer, en ‘Plesierengel’ uit die pen van Leon van Nierop is enkele van die gewilde Afrikaanse boekstories wat vanjaar by die 20ste Suidoosterfees op die planke is.
Kortflieks gesoek vir Silwerskermfees 2023
Kortflieks wat by die 10de kykNET Silwerskermfees gewys het, is nou op DStv Catchup te sien.
Weduwee erken sy het brand gestig
Caroline Ann Travers sê sy het dié aand ’n “klein, beheersde” brand in die huis gestig, en dat haar oorlede man self die brandende huis ingehardloop het.
Man sterf tydens gyselaarsdrama in polisiestasie
“Die verdagte het die polisiebeamptes gyselaar gehou en gesê hy gaan hulle doodmaak.”
ToekomsVenster: Die aarde is Sy handewerk
God is aan die werk, en iets spesiaals word gedoen, ons word uit die stof van die aarde geskep.
Meer mense as ooit in SA nou werkloos
Die syfers skets ʼn treurige prentjie van nóg 278 000 mense wat vandag sonder werk sit.
‘ANC blind vir SA’ners se teëspoed’
Die DA meen die regering is meer besorg oor die lot van honger kinders in Kuba as kinders wat in Suid-Afrika weens hongersnood doodgaan.
Nuwe loterykommissie moet ‘regte ding’ doen
Een van die nuwe raadslede word egter reeds by omstrede kwessies betrek.
Room van teater by KKNK te sien
Feesgangers in Oudtshoorn kan vanjaar uitsien na die werk van ʼn keur van die land se beste skrywers, akteurs en sangers.
20 jaar vir eggenoot wat vrou wreed vermoor
Carl Abrahams het sy vrou, Angelique, destyds ten aanskoue van hul jong seun verwurg.
Hoërskool Menlopark: Jou wegspringblok na onbeperkte geleenthede!
Elke graad 7 word na die Hoërskool Menlopark in Pretoria se opedag genooi om die Parkies-model vir ʼn toetsrit te neem.
Blyspel oor Gelofte eersdaags op planke
Die produksie volg die gebeure voordat “Die Gelofte” tydens die Slag van Bloedrivier afgelê is.
Somerbruid: Stem en wen-wenner
Baie geluk aan ons Stem en wen-wenner in ons soeke na ‘n Somerbruid!
Hof steek tydelike stokkie voor SA se jagkwotas
Wildbedryf SA sê hy is geskok oor die hof se besluit, aangesien dit ʼn nuttige wildlewebestuursmiddel en waardevolle bron van inkomste is.
Sirkus oortree glo wet oor diere
’n Leeuwyfie van die McLaren-sirkus het glo nie toegang tot drinkwater of voldoende beweegruimte gehad nie.
Fantasieryke avontuurverhale
As jy lief is vir fantasieryke avontuurverhale met ’n goeie skeut eer en hart in, sal jy ook baie lekker lees aan hierdie tydlose stories met ’n morele inslag wat vriendskap, lojaliteit, dapperheid, geregtigheid en die seëviering van die waarheid voorop stel.