Feesgangers in Oudtshoorn kan vanjaar uitsien na die werk van ʼn keur van die land se beste skrywers, akteurs en sangers.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Oudtshoorn"
Nóg voertuie val vas op Swartbergpas
Nóg voertuie het in die sneeu op die Swartbergpas in Oudtshoorn vasgeval.
Swartbergpas bly gesluit
Drie voertuie is steeds op die pas vasgekeer ná motoriste nie ag geslaan het op waarskuwingstekens nie.
Foto’s: Karoo, jou rusplek langs die pad
Van Calitzdorp is Oudtshoorn net 40 km weg. As jy die R62-roete deur die Karoo ontdek, is die volstruishoofstad natuurlik een van die plekke waarby jy nie kan verbyry nie, skryf Maryke Roberts.
Brandbestryders stoei met brand digby Oudtshoorn
ʼn Watertenk en brandbestrydingsvliegtuig is intussen ontplooi om die brand te probeer blus.
Man vas oor moord in Oudtshoorn
Speurders in die Wes-Kaap het Sondag in die vroeë oggendure ʼn 27-jarige man in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn man, ook 27 jaar oud.
Wapens, ammunisie in dam ondersoek
Etlike vuurwapens en ammunisie is in die Raubenheimerdam buite Oudtshoorn in die Klein-Karoo gevind.
Sewejarige seun doodgery
Jeandré Kammies (7) het op die toneel weens inwendige beserings beswyk.
Man vervolg ná matriekmeisie se dood
“Dit is ou wonde wat nou weer oopgekrap word. Dit is nie maklik nie.”
Covid-19 eis munisipale amptenaar van Oudtshoorn
“Ons het so gehoop en gebid dat hy herstel.”
reWOLusie-projek ’n ‘baken van hoop’ op Oudtshoorn
“By ons is daar net een ding wat jy moet kan doen, hekel of brei. Ons gee regtig nie om waar jy woon of wie jy ken nie.”
ANC-raadslid kry lewenslank vir moord op man
Volgens getuienis het Magdaleen Titus ʼn buite-egtelike verhouding met haar drywer gehad.
KKNK 2020: Allegaartjie van musiekgenres aangebied
“Ons wil hê families en vriende moet hier in die Klein-Karoo kom ontspan en wegbreek van die alledaagse.”
KKNK 2020: Legio toneelstukke vanjaar op die planke
Debuutproduksies deur teaterlegendes soos Nicola Hanekom, Phillip Rademeyer, Lizz Meiring en Marthinus Basson word vanjaar op die KKNK aangebied.
Talle vrae ná tiener in watergraf sterf
Die nadoodse ondersoek het gewys Marilize het veelvuldige beserings opgedoen en is dood weens verdrinking. ʼn Saak van strafbare manslag word ondersoek.
Lafenis aan kus eindig tragies
Ten spyte van ʼn deeglike soektog ter see en al langs die kuslyn, is geen teken nog van die man gewaar nie
KKNK kry nuwe tuiste
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees gaan ná agt jaar ʼn nuwe tuiste kry.
Voormalige munisipale hoof gevonnis vir bedrog
Die landdros het bygevoeg dit begin vir die howe lyk of die nuwe nasionale sport in Suid-Afrika beamptes is wat die munisipaliteite se koffers leegdra asof daar geen toekoms is nie.
[Foto’s] KKNK 2017: Bont, betowerend en ʼn groot sukses
Die 23ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) was vanjaar weer ʼn bont en betowerende Afrikaanse makietie wat verlede jaar se fees byna op elke vlak getroef het, volgens die organiseerders.
9-jarige seun sterf ná fratsongeluk by KKNK
Wat veronderstel was om ʼn gesinsuitstappie te wees, het in ʼn nagmerrie ontaard toe ʼn negejarige seun Saterdag ná ʼn fratsongeluk by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn oorlede is.