Dié enkele tand is al wat oor is van die jong nasionalis wat in Januarie 1961 in die ouderdom van 35 vermoor is.
Lees meerAlles vir Donderdag 30 Junie 2022
Ses aangekeer oor inbraak by Ronaldo se huis
Die inbrekers het juwele en kontant ter waarde van ongeveer €3 miljoen gebuit.
Hells Angels-stigter Sonny Barger sterf op 83
Hy was onlangs te sien as die karakter Lenny “The Pimp” Janowitz in die TV-reeks “Sons of Anarchy” oor ʼn fiktiewe motorfietsgroep.
‘Gekoördineerde benadering kritiek te midde van Eskom-situasie’
“Voor Eskom nie sy arbeidskwessies opgelos het nie, sal dit nie onredelik wees om gereelde en hoë vlakke van beurtkrag te verwag nie.”
Gupta-uitleweringsversoek nog nie gefinaliseer nie
Suid-Afrika het slegs 60 dae van die Guptas se inhegtenisneming op 2 Junie 2022 om die formele versoek om uitlewering in te dien.
ToekomsVenster: ‘Dit sal mos nie met my gebeur’
Alles wat skitter is nie goud nie. Miskien staan jy voor ʼn oomblik van beslissing, dit is nou of nooit. Moenie jouself laat mislei nie.
Kultuurgroepe vat hande rondom moderne landbou
“Dit was die koning se droom dat die Afrikaners, wat boere is, eendag skouer aan skouer saam met die Zoeloes sal werk.”
Wêreld se grootste sjokoladefabriek sluit oor salmonella
Dié fabriek verskaf produkte aan bekende maatskappye in die voedselbedryf, insluitend nywerheidsreuse soos Hershey, Mondelez, Nestle en Unilever.
Hoe Afrikaans is jy?
Hier is hoe Afrikaans ek is: As ek dink aan Afrikaans dink ek aan sonsondergange waar boere hulle gebede, met ʼn koppie koffie in die hand, hemel toe stuur.
Tweekoppige slang in KZN gevind
“Dit was nogal interessant om te sien hoe die slang beweeg. Soms het die twee koppe in teenoorgestelde rigtings beweeg, ander kere het die een kop op die ander kop gerus.”
Akademia stel Fakulteit vir Natuurwetenskappe met nuwe graad bekend
“Dit is vir ons ʼn spesiale dag omdat ons ʼn platform skep waar ons die tradisie kan voortsit om Afrikaans as akademiese vaktaal in die natuurwetenskappe te bevorder.”
Nkwe in Smith se plek aangestel
Enoch Nkwe, wat in 42 meerdaagse krieketwedstryde en 38 eendagkragmetings vir Gauteng gespeel het, is Krieket Suid-Afrika se nuwe direkteur van krieket.
Ouma per ongeluk in nuwe trourok begrawe
Die twee mans het die rok by die begrafnisondernemer afgelaai en nie weer daaraan gedink nie …
Dullstroom-plaasmoordenaars gevonnis
“Ek is in my eie tronk van vrees en absolute hartseer weens die dade van geweld teenoor my en Sue.”
Tien slaan toe op juwelierswinkel
’n Video van die voorval waarin geskokte ooggetuies toekyk hoe die rowers die winkel plunder het intussen die lig op sosiale media gesien.
Bokke kan weer Drake tem
Dit is ’n Springbok-span wat daarvan hou om te skop en te têkkel; maar hulle kan ook drieë druk. Moet net nie weer ’n telling van 96 – 13 verwag nie.
Mathys Roets op herstelpad ná fratsongeluk
Daar is min in die lewe wat Mathys Roets onderkry, en ’n gebreekte bobeen is nie een van daardie dinge nie.
Triumph 1200 Tiger – Nóú het ons ’n waardige opponent
Is die Tiger ’n waardige teenstaander vir die markleier? Beslis!
Enorme tariefverhogings kan Goudstad-skole knou
Talle skole in Johannesburg sal nou ses tot tien keer meer aan eiendomsbelasting moet betaal.
Outonomie-reeks: Taiwan
Anders as Israel, wat doelbewus en doelmatig geskep is as staat vir ʼn volk wat geen tuiste van sy eie gehad het nie, het Taiwan oftewel die Republiek van China eerder toevallig as eie staat ontstaan.