Luidens die verslag is oudpres. Jacob Zuma geïdentifiseer as iemand wie se karakter van so ʼn aard is as dat hy teen sy eie mense ingespan kon word om die Guptas se sakebelange te bevorder.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Guptas"
NVG maak deurbraak in Guptas se Optimum-myn
“Dit is die grootste bewaringsbevel in die geskiedenis van die NVG.”
Interpol soek amptelik na Guptas
Die omstrede broers word gesoek in verband met aanklagte van bedrog en geldwassery.
Uitspraak voorbehou in Gupta-direkteure se saak
Islandsite Investments behoort aan lede van die omstrede Gupta-familie en is vroeër in sakeredding geplaas.
NVG stel sy visier op Guptas se Optimum-myn
Tegeta Resources, ʼn maatskappy wat deur lede van die Gupta-familie besit en beheer word, het Optimum Coal Holdings van Glencore vir R2,1 miljard verkry.
Sakevrou in hof oor omstrede suiwelprojek
Ronica Ragavan staan tereg op twee aanklagte van bedrog en geldwassery vir haar rol in die Gupta-onderneming.
Borgtog vir Gupta, Transnet-middelman
Hy word in sy persoonlike kapasiteit aangekla en as ʼn verteenwoordiger van Albatime vir oortredings ter waarde van R307 miljoen.
‘Middelman’ tussen Transnet, Gupta-verwante maatskappye vas
Die verdagte is Dinsdag by die OR Tambo-lughawe vasgetrek voordat hy ’n vlug na Dubai kon haal.
Nog verdagtes by die Estina-saak gevoeg
Klagtes hou verband met ʼn uitvoerbaarheidstudie waarvoor die Vrystaatse departement van landbou sowat R25 miljoen opgedok het.
Gupta’s het ‘geen sê’ in beperkingsbevel
“Aangestelde sakereddingspraktisyns is steeds in beheer van Islandsite se sake en eiendom.”
Borgtog vir skatryk Sharma
Iqbal Sharma moet wel derduisende rande opdok én sy aftreeannuïteit as waarborg gee as hy vrygelaat wil word.
Gupta-vennoot bly eers in tronk
Sharma en drie ander word aangekla van bedrog van sowat R25 miljoen wat verband hou met die sogenaamde Estina-suiwelprojek.
Interpol ál warmer op Gupta-spoor
Die saak hou verband met beweerde tenderbedrog van amper R25 miljoen wat tussen November 2011 en April 2012 deur die Vrystaatse departement van landbou betaal is.
Geen borgtog vir ‘wêreldburger’ Iqbal Sharma
Sharma het sedert 2010 meer as 100 vlugte van en na lughawens in die Verenigde Arabiese Emirate gehaal.
Iqbal Sharma-saak duur voort
Iqbal Sharma, voormalige raadslid van Transnet en sakevennoot van die Gupta-familie, se aansoek om borgtog in die Bloemfonteinse landdroshof hervat Dinsdag.
Iqbal Sharma vandag weer in hof
Iqbal Sharma en nog ’n amptenaar het die naweek in aanhoudingselle deurgebring.
Ondersoekdirektoraat gryp Gupta-meelopers se bates
Die bates sluit verskeie luukse eiendomme in.
Interpol gevra vir hulp met Guptas-arres
Die Nasionale Vervolgingsgesag het Donderdag aangekondig dat hy die hulp ingeroep het van Interpol om hom te help om lasbriewe vir die inhegtenisneming van lede van die Gupta-familie uit te voer.
Gupta-vennoot, drie ander in hof oor suiwelprojek
’n Hoëprofiel-sakeman en vennoot van die berugte Gupta-broers, Iqbal Sharma, is een van dié wat nou aangekla word van bedrog met die omstrede Estina-suiwelprojek.
Brittanje geloof vir sanksies teen Guptas, ander
Suid-Afrika het Brittanje se besluit verwelkom om sanksies teen 22 mense, onder wie die drie Gupta-broers, in te stel.