“Om nie te weet waar ek staan nie, is irriterend.”
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Maart 2023
Vermiste tiener se liggaam gevind
Die slagoffer se kêrel is intussen in hegtenis geneem.
Etiekkomitee bevind teen ‘Gupta-minister’
Die parlementêre komitee vir etiek het onder meer bevind dat oudminister Mosebenzi Zwane spesiale adviseurs met bande met die Gupta-broers aangestel het.
Inligting oor ‘twyfelagtige’ Transnet-kontrakte gesoek
AfriForum sê Transnet was die middelpunt van staatskaping en die inligting wat versoek word, is van openbare belang.
‘Hou Ramakgopa fyn dop’ – Sakeliga
Die nuutaangestelde minister van elektrisiteit was voorheen betrokke by ʼn multimiljardrandse tenderskandaal wat die Tshwane-metro diep in die skuld gedompel het.
Ramaphosa tevrede met Cele se werk
“Ek is oortuig daarvan dat die minister van polisie, sowel as die nasionale polisiekommissaris bevoeg is om die land se samewerkende benadering tot die bou van ʼn veilige Suid-Afrika te lei.”
Intercape nader hof wéér oor aanvalle
Intercape-busse het weer die afgelope drie maande onder aanvalle deurgeloop, ten spyte van ʼn hofuitspraak wat die regering verplig om dié busse te beveilig.
ToekomsVenster: Die liefde van God is in ons harte uitgestort
Paulus vertel ons van die besondere gehalte van liefde wat God deur sy Gees in ons harte uitgestort het. Dit is Goddelik van aard, bekend as die agape liefde.
Mostert se Meul herrys uit die as
Die meul se seile is vroeër vandeesweek gepas – ’n belangrike stap in die restourasieproses.
KTM 890 Duke R – Die ‘super-skalpel’
Daar is regtig min fietse wat vir iemand met gemiddelde vermoë bogemiddelde selfvertroue gee.
Albie tuis maande ná ongeluk wat lewe van niggies, vriendin eis
Albie Coetzer (19) het nog nie sy oorlede niggie Janke se haarrekkie van sy arm afgehaal nadat haar ma dit Sondag vir hom gegee het nie.
Pieperige Drake wil weer vuur blaas
“Ons het nog tot September tyd om onsself reg te ruk [vir die Wêreldbeker] en ek glo ons kan dit doen.”
Transmissienetwerk: Eskom wíl bou, maar grondregte sukkel
Nuwe transmissielyne is dringend nodig om ʼn toename in beskikbare krag behoorlik te herlei, maar Eskom sukkel tot tien jaar lank om grondregte hiervoor te bekom.
Vier pasiënte sterf glo weens staking
Regstappe dreig nou teen stakende gesondheidswerkers en hulle sal ook nie vandeesmaand betaling ontvang nie.
Video: Rustenburg se rioolprobleem veroorsaak siektes
Die munisipaliteit het Donderdag bevestig dat ʼn private kontrakteur aangestel is om die rioolpyp tussen die kruising van Loerielaan en Arendsweg te herstel.
Boulers laat Windies steier
Die Proteas het tans die hef in die hand op die Wanderers, selfs al het hulle vroeër vanoggend drie vinnige paaltjies verloor.
Passie, opoffering lei Stefan se pad na ‘American Idol’
Die 16-jarige sanger woon nou in die VSA, maar verlang tog terug na Steri Stumpie-melkdrankies en praat ook net Engels as hy buite die huis is.
Vrou reis na Hawaii om hamster se as te strooi
Die egpaar het na Hawaii gereis om die as van hul geliefde hamster, Spud, te gaan strooi. Dit was glo sy gunstelingplek op aarde.
Murray voel sterk; metaalheup en al
“In hierdie fase van my lewe moet ʼn mens elke geleentheid om te speel met al twee hande aangryp; jy weet nooit wanneer die gordyn vir oulaas op jou loopbaan kan sak nie.”
Tshwane-burgemeester toe wel gerehabiliteer
Die vakature vir die setel wat Makwarela beklee het, moet nou onmiddellik teruggetrek word.