Die graderingsagentskap het die vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgradering Woensdagaand onverwags verander.
Alles vir Donderdag 9 Maart 2023
Klein Archie en Lilibet heet nou prins en prinses
Lilibet en Archie het egter nie dié titels by geboorte gehad nie.
Tiger gedagvaar ná hy verhouding beëindig
Die gholflegende se voormalige vriendin eis miljoene dollars aan vergoeding, nadat sy uit Tiger Woods se spogwoning geskop is.
Bejaarde sterf op Leeukop
Die stapper, amper 80 jaar oud, is bewusteloos gevind op ʼn gedeelte van die staproete naby die kruin van Leeukop.
Stormers wil VRK-vonkelwynproppe laat klap
Op die speelveld is die Kaap beslis nog Hollands vir die Stormers, maar daar wag nog taai groepwedstryde teen Leinster en Munster op die span.
Nóg ’n interdik om stakers te stuit
Die departement sê Nehawu het hom ná die afgelope paar dae se gebeure met geen ander keuse gelaat as om weer die hof te nader nie.
Uitgeskopte Tshwane-burgemeester eis verskoning
Dr. Murunwa Makwarela, wat minder as ʼn week lank burgemeester van Tshwane was en toe uitgeskop is, wil nou die stad se bestuurder dagvaar omdat dié glo sy goeie naam in oneer gebring het.
Spog dalk met jou resep in Maroela se boek!
Jy staan die kans om deel te word van Maroela Media se eie resepteboek! Ons is onder andere nog op soek na tradisionele resepte, pastageregte, vark- en skaapvleisresepte, vegetariese geregte en koeke.
Video: Steve Hofmeyr gesels op die man af oor MSC, uitlatings
Steve Hofmeyr het ná die onlangse MSC-debakel vir die eerste keer in meer as ‘n dekade in ’n video-onderhoud met Maroela Media op die man af gesels.
Letterkundemuseum 50 jaar al ’n kleinood vir Afrikaans
NALN is ʼn sentrale argief vir materiaal en inligting oor die omvangryke geskiedenis en ontwikkeling van letterkunde, musiek en drama in Afrikaans.
Boekoorsig: Krygsgevangenekuns in die Anglo-Boereoorlog
Dis die ideale boek om saam met ouer kleinkinders deur te blaai, hulle meer te vertel van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) en ’n liefde vir die geskiedenis van Afrikaners by hulle te kweek.
Taalgebruik: aantal, getal, hoeveelheid
Maak seker jy ken die verskil tussen “aantal”, “getal” en “hoeveelheid”.
Uit die dagboek van ʼn maatskaplike werker: Woorde wat seermaak
Sy sit op die bed en ek op die vloer, en sy vra: “Tannie, hoekom doen jy maatskaplike werk?”
Afrihost spog met diensverskaffer-toekenning
Afrihost het MyBroadband se toekenning vir Beste Breëband-internetdiensverskaffer vir 2023 ontvang.
Afrikanerskap is ʼn belewenis teenoor ChatGPT wat klinies reageer
ChatGPT mag dalk Afrikanerskap in kunsmatige intelligensie verstaan, maar sal dalk nie verstaan dat Afrikaners in ʼn oorlewingstryd is nie.
Ekonomie Minuut: Sakevertroue kry ‘n beurtkrag-terugslag
Sakevertroue het afgeneem in die eerste kwartaal. Dit is maar beurtkrag wat byt, maar daar is spelers in konstruksie en elektrisiteit wat begin glimlag.
Markram wou meer lopies geslaan het
“Op hierdie kolfblad moes ek ʼn gróót beurt gespeel het – een van 160 of 170 lopies,” het die openingskolwer gesê nadat hy vir 96 op die Wanderers uitgehaal is.
Resep: Geroosterde kekerertjiehappies
Hierdie glutenvrye gereg is perfek vir ’n middagversnapering.
Tienersensasie verstom in Tokai
Die jong Duitser se spel was van wêreldgehalte en veral haar setwerk was witwarm gewees.
Ma skenk 150 liter borsmelk
“Ek het aangehou aangesien my skenkings baie babas die bes moontlike voeding kan gee en ook hul ma’s en gesinne help, wat om verskeie redes so dikwels sukkel om borsmelk te verskaf.”