Die klagte hou verband met ’n vervalste sertifikaat wat Makwarela ná sy aanstelling as burgemeester ingedien het wat aandui dat hy gerehabiliteer is nadat hy in 2016 insolvent verklaar is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Murunwa Makwarela"
Raadslede ‘omgekoop’ om vir Makwarela te stem
ʼn Tshwane-raadslid van ActionSA is glo drie jaar se salaris aangebied om vir die ANC-EFF-koalisie se burgemeesterskandidaat te stem.
Makwarela by die polisie aangekla
Dr. Murunwa Makwarela het in ʼn brief aan die stadbestuurder van Tshwane, Johann Mettler, gesê sy bedanking is nie ʼn erkenning van skuld nie, maar eerder om Tshwane toe te laat om op dienslewering te fokus.
‘Makwarela moet in sy maai vlieg’, sê Cope
Cope sê hy is ook uiters teleurgesteld in die koalisie in Tshwane wat ʼn “blinde oog op dr. Murunwa Makwarela se bedrogspul gedraai het”.
Makwarela bedank
Sekere prosesse sal nou gevolg word vir die aanstelling van ʼn geskikte kandidaat wat die leisels as Tshwane se burgemeester sal oorneem.
Uitgeskopte Tshwane-burgemeester eis verskoning
Dr. Murunwa Makwarela, wat minder as ʼn week lank burgemeester van Tshwane was en toe uitgeskop is, wil nou die stad se bestuurder dagvaar omdat dié glo sy goeie naam in oneer gebring het.