“Die EFF is ’n politieke party en tog voel hy hy kan arbeidsprosesse in die Stad manipuleer om sy eie politieke agenda te dryf,” sê burgemeester Randall Williams.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tshwane-metro"
Tshwane-begroting toe wel goedgekeur
Die Tshwane-metro se aansuiweringsbegroting is Maandag wel goedgekeur nadat ActionSA aanvanklik gesê het hy gaan daarteen stem.
Tshwane-metro kap Eskom oor ‘agterstallige skuld’
Randall Williams, burgemeester van die Tshwane-metro, het gesê hy het met kommer kennis geneem van Eskom se verklaring oor die metro se skuld, veral ná die “goeie gesprekke” Dinsdag.
Tshwane- en Jhb-koalisies: Onmin begin broei
ActionSA, die VF Plus, die ACDP en die UDM het met teleurstelling gereageer nadat die DA bekend gemaak het dat hy nie ActionSA se burgemeesterskandidaat in die Johannesburgse metro sal ondersteun nie.
Tshwane-metroraad deur Moody’s afgegradeer
Die kredietgraderingsagentskap Moody’s het die Tshwane-metroraad se kredietgradering verlaag.
Stevens Mokgalapa bedank uit DA
ʼn Storm het om Mokgalapa se kop losgebars oor sy beweerde seksuele eskapades met die burgemeesterskomiteelid vir paaie en vervoer, Sheila Senkubuge.
Organisasies hof toe oor Tshwane se ‘onwettige’ begroting
Indien die aansoek slaag kan die stad maandeliks miljarde se inkomste kwyt wees.
Tshwane adverteer poste vir miljoene rande midde administrasiekrisis
“Dis ʼn vermorsing van belastingbetalers se geld en ʼn klap in die gesig van die stad se inwoners van wie baie finansieel swaarkry.”
Pretoria-staking: Metro, vakbonde bereik ooreenkoms
Dienslewerings in die metroraad het die afgelope paar weke al hoe verder verswak met vullisverwyderingsdienste wat in ʼn stadium opgeskort is.
Inwoners van Mayville swem in riool
ʼn Bejaarde inwoner vrees vir haar, haar man en hul gestremde seun se gesondheid.
Inwoners boos vir Tshwane oor plakkersprobleem
Veertien hofbevele is al teen Tshwane uitgereik om die plakkersprobleem in die ooste van Pretoria op te los.
Tshwane kry hofbevel teen stakende metrowerkers
Volgens die plaaslike owerheid is sy geldsake beroerd en het hy reeds agteroor gebuig om aan werkers se eise te voldoen.
Dienslewering in Pretoria geraak deur betogings
“Hierdie gedrag grens aan misdadigheid.”
Stakende munisipale werkers plunder Tshwane se hoofkantoor
“Die situasie in geheel laat rooi ligte oor die stad se finansies flikker. Waar die administrateurs vroeër aangedui het dat ʼn betaling wel gemaak sal word, word dit nou teruggehou.”
Woede oor diensleweringchaos in Tshwane
Daar is tans meer as 200 kragonderbrekings in verskillende dele van die metrogebied.
Tshwane-metro kry administrateur
Die DA sê die stappe is hopeloos voortydig in die lig van die hofsaak wat môre in die hooggeregshof begin.
Tshwane-magspel: Hier’s wat voorlê vir die metro
Indien die partye nie tot ʼn vergelyk kan kom nie, sal die stadsraad ontbind word.
Wonderboom-lughawe: Munisipaliteit wil appelleer
Tshwane-munisipaliteit sê dit is in belang van die lughawe dat hulle teen die hofbevel appelleer.
Hof sê oor Wonderboom-lughawe
“Die besluit om die lughawe te sluit het vernietigende gevolge gehad vir die besighede wat op die lughawe bedryf word.”
Doodsklokke lui vir Centurion-meer
Die Tshwane-metro sal Woensdag die twee oorblywende sluishekke van die Centurionmeer se keerwal by die Hendrik Verwoerd-brug oopmaak as deel van ʼn proses om dié meer te dreineer en die natuurlike vloei van die Hennopsrivier te herstel.