’n Vlieënde Will Jordan se driekuns van drieë was die kersie op die koek van die All Blacks se spoggerige halfeindstryd-vertoning teen Argentinië op die Stade de France.
Lees meerAlles vir Vrydag 20 Oktober 2023
Reinach ‘in goeie kopruimte’ ná doodsdreigement
“Die veiligheidsmaatreëls rondom ons hotel is op ʼn ander vlak. Ek dink nie daar is iets om oor bekommerd te wees nie.”
Biden vra Kongres vir $106 miljard se nasionale veiligheidspakket
Die Withuis sê dié aanvullende befondsing sal die nodige veiligheidsbystand aan Israel verseker, Israeliese pogings vir die vrylating van gyselaars ondersteun en humanitêre hulp aan burgerlikes verskaf.
Ramaphosa op pad na Egipte vir vredesberaad
Pres. Cyril Ramaphosa se woordvoerder sê die president is “diep bekommerd oor aanvalle op burgerlikes, die gevolglike enorme lewensverlies, verplasing van mense en die humanitêre krisis wat die Gazastrook verswelg”.
Nat naweek vir Wes-, Oos-Kaap
’n Afsny-laagdrukstelsel is vinnig aan’t ontwikkel en sal na verwagting reeds vanaand swaar reën in die Weskus meebring.
Betogers sak toe op Nederlandse koninklikes
Die egpaar is ná hul besoek aan die museum met ’n gespook tot by hul voertuig begelei. ’n Inheemse boog is in die proses in koning Willem-Alexander se hand gestop.
Luister: Wat is ‘normale’ alkoholinname?
“As jy dié een-twee-drie-resep volg, dan sal jy ʼn veilige alkoholinname handhaaf.”
ToekomsVenster: As julle my liefhet sal julle my opdragte uitvoer
Johannes 15 dwing ons om ons argumente, oor hoekom ons nie betrokke wil raak nie, te heroorweeg. As ons vriende van God en Christus Jesus is en ons wil dit wees, lê gehoorsaamheid op ons weg.
Lift, Disney gaan saam die lug betower dié feesseisoen
As deel van dié veldtog gaan Lift-passasiers vanaf 20 Oktober die geleentheid kry om op ʼn Disney-geïnspireerde vliegtuig tussen Johannesburg, Kaapstad en Durban te vlieg.
Studentevlieënier tydens landing beseer
Daar word vermoed dat ’n sterk wind die ligte vliegtuig tydens die landing op die aanloopbaan omgewaai het.
Wat is dan nou die waarheid oor leerstyle?
Terwyl die konsep van leerstyle dalk eens ʼn magtige houvas op onderrigmetodes gehad het, is dit tyd om afskeid te neem van hierdie mite en die krag van universele leer te omhels.
Buhai weer op haar stukke
Die Johannesburgse gholfster sal egter teleurgesteld wees oor hoe haar tweede 18 putjies Vrydag tot ʼn einde gekom het.
Familie in skok ná grumoord op pasgetroudes
Dave en Celia Barlow se troue in die Sederberge, enkele dae voor hul dood, was “besonder spesiaal,” vertel ʼn familielid.
‘Plaasseun’ Kwagga ʼn buitengewone Bok
As daar ʼn toekenning vir topimpakspeler by die Wêreldbeker-toernooi in Frankryk was, dan moet Kwagga Smith ongetwyfeld in die binnebaan wees om met die prys weg te stap.
Brink wil kultuur in metro omswaai
“Daar is geen manier om die metro uit die moeilikheid te kry as ons nie die kultuur verander nie, en om dit te doen het jy leeuemoed, deursettingsvermoë en politieke vernuf nodig.”
Beplanning vir nuwe Afrikaanse skool in Mpumalanga onderweg
“Opvoedkunde, en spesifiek skole, vorm die ruggraat van enige gemeenskap.”
Bok-skrumskakel kry doodsdreigemente
“Dis nie mooi nie en krap ʼn pa en ma om om te sien dat so iets oor hul seun geskryf word,” het Rassie Erasmus gesê.
Israelse troepe wag op bevel om in te val
Pres. Joe Biden het intussen ʼn versoek aan die Amerikaanse regering gerig vir dringende befondsing om Israel te help met die oorlog.
Ouers – help jou kind só hierdie Novembereksamen
Hier is raad vir ouers om jou kind se Novembereksamen met meer selfvertroue en minder angs aan te pak.
Britse koninklike se man spoel mond oor Bokke uit
“As jy teruggaan na 2019, het ek gesê: ‘Dit sal ʼn skande wees as Suid-Afrika die Wêreldbeker wen’, en hulle het dit gewen. As jy mooi na alles kyk, moes Frankryk hierdie wedstryd gewen het.”