Die voormalige Mej. Wêreld is reeds die ma van twee jong seuns.
Alles vir Vrydag 20 Oktober 2023
Teenstanders skeel vurige Eben min; hy wil net wen
“Die wete dat ons nou nog ʼn kans staan om [die toernooi] te wen is die grootste dryfveer. Of ons nou teen Engeland of Fidji in die halfeindstryd sou speel; dit maak nie enige verskil aan ons desperaatheid om te wen nie.”
Dief doen homself voor as mannekyn
Ná die man ʼn klerewinkel betree het, het hy “ʼn nuwe uitrusting aangetrek en in die venster stilgestaan om veiligheidswagte en kringtelevisiekameras om die bos te lei”.
Resensie: Insiggewende dokkie-reeks gee blik op lewe van sokkerster
Dit verduidelik ook dat Beckham eintlik maar net ʼn normale Brit bly, wat sy land hartstogtelik liefhet, sport aangryp, maar steeds ʼn balans probeer hou.
SA voer eiers in voor Kersfees
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling het reeds talle permitte uitgereik vir die invoer van tafeleiers, bevrugte eiers en pluimveevleis.
Ford vier 100 jaar in SA!
Vandag is Ford ʼn trots Suid-Afrikaanse handelsmerk met modelle wat diep wortels in die harte van hul aanhangers geskiet het.
Resep-video: Kaas-en-kruiekoekies
ʼn Heerlike peuselhappie wat lekker saam met byna enigiets van roomkaas, konfyt tot ʼn soet rissiesous gaan.
Wen met jou troeteldierfoto
Ons troeteldiere is deel van die gesin – of dit nou hond, kat, papegaai of troetelvarkie is. Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen.
Luister: ‘Elke album verander my’ sê Elandré
Elandré het met Maroela Media oor sy vierde vollengte album, “Estetika”, grootwordjare en liefde vir musiek gesels.
Stokes gereed vir aksie teen Proteas
“Ons is glad nie paniekerig nie en hopelik kan ons dinge op die veld regstel.”
Taaltoffie: Verjaarsdag of verjaardag?
Praat ʼn mens van ʼn badkamer, of badskamer? Is dit verjaarsdag of verjaardag? Vind iets landwyd of landswyd plaas?
‘Nuwe OB onbevoeg vir pos’ – DA
“Hoewel sy nie geskik is vir die posisie nie, sal sy nou die taak hê om ons grondwetlike demokrasie vir die volgende sewe jaar te verdedig.”
Windenergiesektor van kardinale belang in Wes-Kaap
Volgens Govender is windenergie tans verantwoordelik vir die grootste deel van hernubare energietegnologie in die energiemengsel.
ActionSA wil agter kap van Durban ICC-byl kom
Die ICC en die eThekwini-munisipaliteit het ʼn memorandum van verstandhouding (MoU) onderteken om die ANC Vroueligakonferensie ten volle te finansier, deur meer as R5 miljoen uit belastingbetalersgeld op te dok.
Man tronk toe ná diefstal, peuter met infrastruktuur
Die hof het die beskuldigde ook onbevoeg verklaar om ʼn vuurwapen te besit.
Gedagte vir die dag: Aan u beloftes hou ek vas
Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.