Die Johannesburgse gholfster sal egter teleurgesteld wees oor hoe haar tweede 18 putjies Vrydag tot ʼn einde gekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ashleigh Buhai"
Buhai beur na vore in Frankryk
Dié geldryke toernooi het prysgeld van $6,5 miljoen (byna R114 miljoen).
Buhai het visier op nóg ʼn major
Buhai verdedig oor twee weke ook haar gesogte Britse Ope-titel wat sy verlede jaar op Muirfield gewen het.
Buhai, nog twee van SA in vroue se PGA-major
“Dit is nie maklik om week na week goeie gholf te speel nie, maar ek is in my noppies dat ek die laaste paar maande ʼn rits stewige vertonings kon lewer.”
Buhai wys haar staal in Texas
Suid-Afrika se Ashley Buhai het Donderdagmiddag in die eerste ronde van die Chevron-kampioenskap in Houston in Texas puik teruggeveg.
Groot Buhai oor Ashleigh se oorwinning by Britse Ope
Die 33-jarige boorling van Edenvale is meer as R18 miljoen aan prysgeld ryker ná haar uitspeel-sege op Muirfield in Skotland.