“Olivia was die afgelope 30 jaar ‘n simbool van oorwinning en hoop, deur haar ervaring oor borskanker te deel.”
Lees meerAlles vir Maandag 8 Augustus 2022
De Lille verwelkom ondersoek na tenders
De Lille het reeds verlede jaar ʼn skrywe aan die hoof van die ondersoekeenheid gerig waarin sy versoek het dat die eenheid ondersoek instel na tenders binne haar departement.
Vermiste dossier opgespoor
Janelle Laattoe se verlore dossier is kort ná sy die verdwyning daarvan openbaar gemaak het, wonderbaarlik gevind.
Rowers brand met AK47 los op polisievoertuig
’n Vulstasie in Welkom is kort voor die skietery in Virginia beroof.
Nóg ’n verslag van OB ter syde gestel
Dié verslag is die derde – waarin Ivan Pillay die applikant is – om ter syde gestel te word.
Aanvalle op busse by ‘krisispunt’
Min. Fikile Mbalula word nou versoek om voor die parlementêre portefeuljekomitee oor vervoer te verskyn in verband met die aanvalle op langafstandbusbestuurders.
Werktuigkundige vas wat glo vrou dreig
Die man is in sy eetkamer in Welkom in die Vrystaat vasgetrek.
Stryd teen geslagsgeweld gʼn prioriteit vir regering
“Die ondervindings van AfriForum se privaatvervolgingseenheid dui daarop dat vroue nie vir die regering belangrik is nie. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) fokus eerder op politieke puntetelling, terwyl hy en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gemotiveer word deur statistieke na te jaag.”
‘Moederbees van Afrika’ laat rekord spat
Die bul Jumbo is die afgelope naweek vir ʼn allemintige bedrag aan ʼn Zambiese boer verkoop.
ToekomsVenster: Al wat jy het, is die oomblik, nou
Neem net kennis van die hier en nou. Die oomblik. Goddelik, vlietend, amper verby, verby.
Miljoene se dwelms in Wes-Kaap gekry
Die dwelms is versteek in opgestapelde houtplanke aan die agterkant van die vragmotor.
NS-ma se verhoor begin dán
Lauren Dickason se voorverhoor sal in Februarie plaasvind.
Kameelperdkalfie ‘sterk aan’ ná ure lange reddingspoging
Die kameelperdjie, wat Marvin gedoop is, is vermoedelik deur sy ma verwerp nadat hy voortydig gebore is.
Frustrasie na nóg ʼn uitstel in Van Coller-moordsaak
Die saak is uitgestel sodat een van die staat se hoofgetuies opgespoor kan word.
Skrap SEB-vereistes by Eskom-aanstellings
“Dit is logies dat Eskom – wat ʼn nasionale elektrisiteitskrisis moet aanpak – die mense met die beste vaardighede moet aanstel, ongeag ras.”
Tugkomitee knip Arendse se vlerke
Volgens Michael Heron (tugkomitee-voorsitter) was Kurt-Lee Arendse se optrede roekeloos en gevaarlik.
ANC se verwoestingspoor duidelik in dié Vrystaatse dorpe
“Verlore is die inkomste vir dié munisipaliteit, maar selfs langer verlore is die geleenthede vir inwoners om deel te neem aan kulturele, sport, akademiese en sosiale geleenthede in ʼn veilige omgewing.”
‘Desperaat’, ja, om Makhura te pos – DA
Nog voordat die mosie van wantroue teen die Gautengse premier ingedien is, het hy teruggekap en gesê dit is ʼn “desperate poging vir relevansie” deur die DA.
Katlego Maboe: ‘Ek voel weer tuis’
“Al wat ek kon doen was om ʼn tree terug te gee en na die stukke rondom my te kyk en daaroor te rou. Want ek het. Ek moes rou.”
Doktorale navorsing inspirasie vir gradeplegtigheid-rok
Dr. Anja Erasmus het tydens haar gradeplegtigheid aan die NWU gepronk in ʼn uiters unieke rok.