Dr. Anja Erasmus het tydens haar gradeplegtigheid aan die NWU gepronk in ʼn uiters unieke rok.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "navorsing"
Sonneblomblare reguleer waterverlies
“Groter UV-patrone, wat meer van hierdie verbindings bevat, kan help om die hoeveelheid verdamping van ’n sonneblom in omgewings met laer humiditeit te verminder.”
App vergemaklik die slag van volstruise
“Die app, wat op rekenaars en slimfone beskikbaar is, bereken al die nodige datums wat ʼn boer benodig vir die beweging en slag van sy volstruise.”
Die wieg van die mens lê in Noordelike Botswana
Die gebied, waar die Makgadikgadi-soutpanne vandag is, was jare gelede ʼn hoogs interessante gebied met ʼn reusemeer gevoed deur riviere wat vandag in verskillende rigtings in oseane uitmond. Herman Toerien het na hierdie prehistoriese geskiedenis van die gebied in Botswana gaan ondersoek instel.
Regering befonds steeds net swart nagraadse studente
Tussen 70% en 90% van studente wat finansiering vanaf die regering ontvang vir nagraadse, is swart.
Uitwerking van klimaatsverandering op insekte kan landbou ook raak
Dis belangrik om insekte te bestudeer, want die landbousektor is bekommerd oor hoe klimaatsverandering die verspreiding van peste en insekte wat gewasse bestuif, kan beïnvloed.
Navorsing oor bruin vroue teruggetrek ná herrie
Die ANC sê akademici moet net soos die geval met individue vir rassistiese uitsprake verantwoordelik gehou word.
Studie: Ons weet wanneer ons dood is
Die oorledene is dus ʼn rukkie lank in sy of haar dooie liggaam vasgevang terwyl die brein aanhou werk.
Akademia-dosent kry internasionale veer in die hoed
“Volgehoue bevolkingsgroei en eksponensiële migrasie van mense vanaf landelike na stedelike gebiede plaas heeltyd druk op stedelike omgewings,” vertel Goosen oor haar navorsingsartikel.
Entrepreneurs kan risiko’s verminder met goeie marknavorsing
Wees oortuig jy ken jou verbruikers indien jy beplan om ʼn sakeonderneming in 2018 te begin of te vergroot.
Suid-Afrika se langpootbye só aangepas om bokhoringblomme te bestuif
Het jy geweet Suid-Afrika het ʼn langpootby en dié by se uitermatige lang voorpote help dié spesie om by die bokhoringblom se olieproduserende buise uit te kom?
Dodelike geen in menslike embrio ‘reggemaak’
Navorsers van die VSA, Suid-Korea en China het vir die eerste keer ooit daarin geslaag om ’n defekte geen in ’n menslike embrio te wysig.
Nuwe tegnologie kan seewater suiwer
Met dié nuwe stelsel kan vir elke vierkante meter van die toestel se paneel ses liter skoon water opgelewer word.
SKA oorhandig MeerKAT-foto’s aan minister
Pandor het Dinsdag ʼn uitstalling by die Iziko-museum in Kaapstad besoek, waar SKA saam met ander uitstallers van hul projekte uitgestal het.
‘Heilige tablette’ toe antieke fopnuus
“Heilige kliptablette” met Hebreeuse skrif wat glo in antieke aardwerke in die VSA gevind is, was toe glad nie wat wetenskaplikes geglo het nie.
Bruin dwerg nou vrydrywende planeet
Wat eens beskou is as een van die naaste bruin dwergplanete aan die aarde, blyk nou eintlik ’n vrydrywende planeet te wees.
Seile ingespan om satelliete gouer te laat uitbrand
Gewoonlik word aan seile in die ruimte gedink as ’n manier om ruimteskepe teen geweldige hoë snelhede op die wieke van die sonwind te laat vaar.
Groot deurbraak met stokou DNS
In wat as ’n groot deurbraak beskou word om die menslike oergeskiedenis na te speur, het die Max Planck-instituut in Duitsland ’n metode ontwikkel om menslike DNS asook die DNS van soogdiere uit grotte te herwin, selfs al is daar nie beendere in die grotte gevind nie.
Sediba glo nie menslike voorouer
Die aanspraak dat Australopithecus sediba ’n voorouer van die genus, Homo, is, word nou deur verskeie wetenskaplikes betwis.
Bestaan daar ruimte-seilskepe ver weg?
Een van die tergendste ruimtegeheime van alle tye mag dalk ’n baie onwaarskynlike verklaring hê.