“Sy is van dag een af ʼn uitblinker en is baie gedissiplineerd as dit by skoolwerk kom. As ek haar soek is sy by haar lessenaar agter die boeke.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Nasa"
‘Hartklop’-sein opgetel ná Nasa kontak met ruimtetuig verloor
Die Voyager 2-ruimtetuig, wat sedert 1977 die heelal verken, het sy antenna verlede maand verkeerd gekantel om twee grade van die aarde af te wys nadat Nasa ’n verkeerde opdrag na dié ruimtetuig gestuur het.
Orion-kapsule keer terug aarde toe
“Ek dink nie een van ons het gedink die missie sou so suksesvol verloop nie. Ons het nou ʼn fundamentele diepruimtevervoerstelsel.”
Maan toe! Vuurpyl uiteindelik gelanseer
Die onbemande toetsvlug het beslis nie sonder uitdagings gekom nie.
Vuurpyl nou nóg later maan toe
Nasa moes weer die lansering van sy kragtigste vuurpyl, die Artemis 1-vuurpyl, uitstel.
Kolskoot! Nasa tref asteroïde
Dié ruimte-operasie maak deel uit van ’n toets van die mensdom se vermoë om te verhoed dat ’n ruimtevoorwerp lewe op aarde vernietig.
Nasa se vuurpyl vir eers weggebêre
Nasa se Artemis 1-vuurpyl gaan nie binnekort maan toe nie.
Nasa se lansering van vuurpyl weer uitgestel
Ingenieurs het Saterdag ʼn brandstoflek ontdek.
Nasa-tuig gereed vir tog na maan
Die massiewe vuurpyl het Sondag reeds op die platform gereedgestaan vir lansering en mense van so ver as Engeland het oor die naweek na Florida gestroom om die lansering dop te hou.
Luister: Só klink die ruimte
Dit klink soos die klankbaan van ʼn onheilspellende fliek.
Bekende foto’s van maanlanding opgeveil
Die wêreldbekende foto van Buzz Aldrin wat op die maan loop, is ook Woensdag opgeveil.
Derde groep van SpaceX op pad na ruimtestasie
Dit is die eerste keer dat dieselfde vuurpyl en ruimtetuig weer gebruik word om ruimtevaarders na die ruimte te lanseer.
Nasa vlieg klein tuigie op Mars
“Altimeterdata bevestig dat Ingenuity sy eerste vlug uitgevoer het – die eerste vlug van ʼn aangedrewe vliegtuig op ʼn ander planeet.”
‘Vliegveld’ op Mars na Afrikaanse ingenieur vernoem
Nasa verwag om vroeg volgende maand die eerste helikopter op Mars te vlieg.
Nasa en SpaceX lanseer eerste kommersiële ruimtevaart
Die Crew Dragon-kapsule is die eerste ruimtetuig wat privaat besit en bedryf word om deur Nasa goedgekeur te word vir menslike ruimtevaart.
Japie van Zyl: NASA het ’n ster verloor
Daar sit nog talle Japie van Zyls in ons midde, en dit is ons plig om hulle aan te moedig. Dankie, Japie! Lank lewe jou nagedagtenis!
Namibiese ruimteman oorlede
Die Namibiese ruimteman, dr. Japie van Zyl (63), wat opgeneem is nadat hy ʼn hartaanval gehad het, is Woensdag in die waakeenheid van ʼn Amerikaanse hospitaal oorlede.
Namibiese ruimteman se toestand verswak
Dr. Japie van Zyl is steeds in ʼn koma in die hospitaal ná ʼn hartaanval.
Namibiese ruimteman kritiek ná hartaanval
Dr. Japie van Zyl het gaan draf en toe in die oprit voor sy huis inmekaargesak.
Video: Nasa stuur nog ’n swerftuig na Mars
Perseverance is nog meer besonders omdat dit ʼn spesiale passasier saamneem: Ingenuity is die eerste helikopter om op ʼn ander planeet te vlieg.