Die beampte is die aand van 31 Maart buite sy huis gekaap voor hy doodgeskiet is.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 April 2021
Terreurondersoek ná moord by Franse polisiestasie
Die aanvaller is na die moord deur lede van die veiligheidsmagte doodgeskiet.
Moord op geliefde Karkloof-boer betreur
Die boer wat Vrydag in die vroeë oggendure op sy plaas in die Howick-omgewing in KwaZulu-Natal vermoor is, is geïdentifiseer.
Nog ’n voëlgriep-geval in Gauteng
Twee plase, in onderskeidelik Gauteng en Noordwes, is ook onder kwarantyn geplaas en beheermaatreëls word toegepas weens voëlgriep.
Kusile-korrupsie: Verdagte vas in Brittanje
Michael Harry Lomas, ’n Britse burger en voormalige Eskom-kontrakteur, is in Brittanje in hegtenis geneem in verband met R745 miljoen se korrupsie by die Kusile-kragstasie in Mpumalanga.
Kinderboekheldin word 75; kry spognuwe baadjie
Jaco Jacobs het die afgelope week groot nuus oor sy kinderheldin Pippie Langkous op Facebook gedeel.
ToekomsVenster: Help hulle nood, lê julle toe op gasvryheid
Die Here verstaan, maar iewers in ons stryd om veilig te wees verloor ons dalk die essensie van Christen wees.
Foto’s: Chaos op N1 na wisselaar gesluit word
Die Buccleuch-wisselaar in Midrand, Johannesburg, is Vrydagmiddag in alle rigtings vir verkeer gesluit nadat ’n gastenkwa tydens ’n botsing omgeslaan het.
Mthethwa wil KSA se finansiering, erkenning terugtrek
Die minister van sport wil ingevolge wetgewing sy magte gebruik om Krieket Suid-Afrika (KSA) nie langer te erken as die beheerliggaam van krieket in die land nie.
Nuuskommentaar: Olimpiese Komitee bewys – almal wil nie ‘woke’ wees nie
Die meeste mense wil regtig nie hul sport verpolitiseer hê nie. Hulle beskou sport juis as die een plek waar hulle kan ontspan, vir ʼn rukkie van die politiek kan ontsnap en net die suiwere talent en vermoëns van die beste sportlui ter wêreld geniet.
Bloemfontein-ma glo steeds kritiek na ongeluk
Die pa van hul twee maande oue babaseun is in die ongeluk dood.
Unisa-studente ‘radeloos’ oor swak kommunikasie, admin
Sommige studente sê hulle wag maande lank om hul sertifikate te ontvang nadat hulle hul kwalifikasie voltooi het, terwyl oproepe en e-posse aan die universiteit onbeantwoord bly.
Bendelid swaar gestraf vir omstander se moord
ʼn Vrou is in Januarie verlede jaar deur ’n dwaalkoeël in die kop getref toe ’n bendelid en nog ’n persoon stry gekry het.
Hond verwaarloos gelaat ná eienaars trek
Dié hond was vir sowat twee maande lank alleen gelaat nadat haar eienaars getrek het.
Nóg ’n boer in KwaZulu-Natal vermoor
“Sy het een van die aanvallers in die huis betrap waar hy besig was om die slagoffer met ʼn skerp voorwerp te steek.”
Derde groep van SpaceX op pad na ruimtestasie
Dit is die eerste keer dat dieselfde vuurpyl en ruimtetuig weer gebruik word om ruimtevaarders na die ruimte te lanseer.
Resep: Piesangbrood
ʼn Lekker klam vrugtebrood met ʼn kenmerkende geur.
Varsitybeker: Só verloop die aksie
Die Maties, Ikeys, UJ, die Ixias en die NWU-Arende het sukses geproe in Donderdag se Varsitybeker-rugbykragmetings.
Met gemeenskapsbetrokkenheid kan erfenis ’n feniks wees
Met ’n betrokke, kundige en waaksame gemeenskap wat verantwoordelikheid vir ons erfenis neem, kan dit inderdaad soos die legendariese vuurvoël pragtig en kragtig uit die as herrys, skryf Alana Bailey.
Ál meer leidrade oor Pta-huis waar drie sterf
Mense was aanvanklik huiwerig om met inligting oor die sogenaamde partytjiehuis na vore te kom.