“By hul aankoms is ʼn man met noodlottige beserings in die tuin buite die huis aangetref en hy is op die toneel dood verklaar.” Hy was vasgebind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Howick"
Moord op geliefde Karkloof-boer betreur
Die boer wat Vrydag in die vroeë oggendure op sy plaas in die Howick-omgewing in KwaZulu-Natal vermoor is, is geïdentifiseer.
Vrou gevonnis oor onwettige leerlinglisensies
Sy het die inligting van aansoekers op die eNatis-stelsel ingevoer sonder dat die aansoekers hul aansoeke voltooi het.
N3 heropen ná betogers vragmotors brand
Die inwoners was ontstoke nadat hulle vroegaand ʼn stuk grond beset het, maar die polisie nege van hulle in verband met die grondgryppoging in hegtenis geneem het.
Howick-‘rower’ spoedig vasgetrek
ʼn 29-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die voorval Dinsdagoggend by ʼn gewilde toerisme-aantrekkingspunt naby die Howick-waterval in KwaZulu-Natal waar twee vroueparamedici van ER24 aangehou en beroof is.
Paramedici by gewilde toeristeplek aangehou, beroof
Twee vroueparamedici van ER24 is Dinsdagoggend by ʼn gewilde toerisme-aantrekkingspunt naby die Howick-waterval in KwaZulu-Natal aangehou en beroof.
Vrou sterf in fratsongeluk
ʼn Vrou is dood en twee beseer nadat talle groot sakke voer op hulle geval het in Howick, KwaZulu-Natal.
Seun (8) sterf ná honde hom aanval
ʼn Agtjarige seuntjie van Howick in KwaZulu-Natal is Vrydag dood nadat hy deur twee honde verskeur is.
12-jarige deur weerlig doodgeslaan
ʼn 12-jarige seun is in Howick in KwaZulu-Natal deur weerlig doodgeslaan.
Tiener tronk toe vir verkragting
“Sy het hierna besluit om deur die gaatjie in die deur te loer en het gesien hoe die beskuldigde die kind verkrag.”
Man vas oor drawwer se verkragting
ʼn 25-jarige verdagte is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 37-jarige vrou, wat in Howick, KwaZulu-Natal, gedraf het, oorval en verkrag het.
Hof stuit grondgrypers
ʼn Beskermingsbevel is Donderdag aan AfriForum toegestaan teen grondgrypers in Howick, KwaZulu-Natal.
Grondgrypers dreig boer met dood
AfriForum het na aanleiding van die afgelope naweek se plaasbesetting in die Howick-omgewing van KwaZulu-Natal aangekondig dat boere voortaan gehelp sal word om hulle teen grondgrype te organiseer.
Vrou val na haar dood by Howick-waterval
ʼn Vrou is Vrydagoggend dood nadat sy 110 meter ver geval het by die Howick-waterval in KwaZulu-Natal.