Die meisie het toe glo weer teen 17:00 se kant winkel toe gestap, maar nooit teruggekeer huis toe nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Verkrag"
Man vas ná moord op skoolmeisie
Die polisie is nog op soek na ʼn tweede verdagte wat op vrye voet is.
DKD ontken gerugte oor beweerde Dros-verkragter
Die 20-jarige man wat aangekla word dat hy ʼn sewejarige dogtertjie in ʼn Dros-restaurant in Pretoria verkrag het, se toestand is bestendig en hy sal na verwagting binnekort terug na die gevangenis oorgeplaas word.
Twee mans beroof, verkrag Baaise vrou (62)
Sy het dit reggekry om haar in die motorhuis toe te sluit, maar die mans, wat met messe gewapen was, het ook dié vertrek se deur oopgeskop en haar terug in die huis ingeneem.
Vrou (19) by Voortrekkermonument verkrag
Die voorval het Saterdag tydens die antiek-en-versamelaarsmark plaasgevind.
Man gevonnis wat 2-jarige verkrag, wreed vermoor
WAARSKUWING: Die berig bevat grafiese inhoud en kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Twee tienermeisies glo verkrag, ‘grusaam’ vermoor
Die polisie sê talle aanduidings, onder meer “die posisie waarin die meisies se liggame gevind is”, dui daarop dat die meisies moontlik eers verkrag is en toe vermoor is.
Drie sit lank vir verkragting
Een van die mans is ʼn lewenslange vonnis opgelê nadat sy stiefdogter (8) dit aan die lig gebring het dat hy haar sedert Augustus 2015 seksueel molesteer.
Mans kry 12 lewensvonnisse, 768 jaar vir verkragting
“Al die slagoffers is geteiken naby die Kolonade-, Wonderpark en Hartebees-winkelsentrum, asook langs die Molefe Makinta-snelweg in Noordwes. Die verkragters het altyd dieselde modus operandi gehad.”
Ope brief aan ʼn verkragter
“Jy het jou wellus soos ʼn dier op my uitgebraak deur my teen my wil te ontbloot, te skend, te skaad, te verkrag.”
Losgeknoop
“Hoekom wil jy dit nou gaan doen?” het ’n goeie vriendin my laasweek gevra. “Ek glo nie in hartseer eindes nie,” was my antwoord. “En ek glo ook ’n mens moet ’n paadjie enduit stap.”
Slagoffer byt deel van verkragter se tong af
Die verdagte het Maandag vlugtig in die Reitz-landdroshof in die Vrystaat verskyn ná sy inhegtenisneming, net ʼn paar uur nadat hy die 38-jarige vrou glo aangeval het.
Twee swaar gestraf vir verkragtings
Twee mans is in twee afsonderlike voorvalle gevonnis vir onderskeidelik die verkragting van ‘n pleegkind en ‘n verstandelik gestremde vrou in Bloemspruit in die Vrystaat.
Bendeverkragting van meisie (15) regstreeks uitgesaai
Die meisie is deur ʼn bende verkrag terwyl ʼn video daarvan regstreeks uitgesaai is. Minstens 40 persone het die video gekyk sonder om die polisie te bel.
Man vas vir verkragting van bejaarde
“Die verdagte het haar gegryp, met ʼn skerp voorwerp gesteek en toe verkrag”.
Man vas oor drawwer se verkragting
ʼn 25-jarige verdagte is Woensdag in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 37-jarige vrou, wat in Howick, KwaZulu-Natal, gedraf het, oorval en verkrag het.
Vrou by musiekfees verkrag
Die polisie in Mmabatho in Noordwes stel ondersoek in nadat ʼn 27-jarige vrou glo tydens ʼn musiekfees verkrag is.
Ouers vas oor kindermishandeling, verkragting
ʼn 43-jarige pa en ʼn 33-jarige ma is in hegtenis geneem nadat die polisie ʼn wenk ontvang het dat hulle hul kinders mishandel.
‘Verkragter’ raak glo bo-op slagoffer aan die slaap
ʼn Man van KwaZulu-Natal is oor die naweek in hegtenis geneem nadat hy aan die slaap geraak het terwyl hy glo sy verhuurder verkrag het.
Man het glo ma se ‘verkragter’ vermoor
ʼn 25-jarige man is in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn man, wat na bewering sy ma wou verkrag, vermoor het.