Een polisiebeampte is met ’n klip gegooi terwyl ‘n polisievoertuig aan die brand gesteek is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "polisie"
Polisie veg dapper om gesin uit brand te red
Drie van die vyf gesinslede het egter in die brandende huis of nadat hulle daaruit ontsnap het, omgekom.
Polisielede in sop oor beweerde dronkbestuur
Daar word beweer dat die beamptes versuim het om by ʼn stopstraat te stop en gevolglik byna twee vrouepadwerkers omgery het.
Honderde ontsnap jaarliks uit aanhouding
Meer as 3 000 verhoorafwagtendes het die afgelope vyf jaar al uit polisieaanhouding ontsnap.
Generaal vervolg wat polisievrou glo verneder
Die polisiegeneraal het glo neerhalende opmerking oor die polisiekaptein se kleredrag, gewig en velkleur gemaak – terwyl die rekrute haar toegejuig het.
Oos-Kaap 75% van sy reserviste kwyt
Die DA is egter oortuig daarvan dat daar hordes gemeenskapslede is wat reserviste sal word in ʼn poging om misdaad te bekamp – die polisie moet net hierdie gewilligheid inspan.
Al minder polisiebeamptes in WK
In sommige gebiede is daar net een polisieman vir elke 773 lede van die bevolking. Die ideale verhouding is een vir elke 200 inwoners.
Polisie werp lig op advokaat se inhegtenisneming in hof
Adv. Malesela Teffo is Donderdag kort nadat hy vier van die beskuldigdes in die opspraakwekkende Senzo Meyiwa-moordverhoor verdedig het, deur polisiebeamptes in die hof in hegtenis geneem.
Polisie se maskerverskaffer skuldig aan hemelhoë pryse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens moes sy hand diep in die sak steek toe hy inderhaas in 2020 sowat 500 000 gesigsmaskers vir sy lede moes kry.
Nie eens verlof kan polisieduiker stuit
Vir sers. Marius Geldenhuys is daar nie iets soos ‘van diens af’ wanneer iemand in vloedwater vasgekeer is nie.
Bfn-polisieman se moordenaar tronk toe
Konst. Ofentse Odirile Katlego Mokgadinyane (31) is op 12 Oktober 2020 in sy huis in Bloemspruit, Bloemfontein, tydens ’n huisroof doodgeskiet.
Polisieminister moet opdok ná vrou se verkragting
Die vrou is 15 uur lank aangehou en herhaaldelik verkrag voor sy eindelik self uit haar aanvaller se kloue kon ontsnap.
Nuwe polisiehoof moet kan ‘inspireer’
Die nuwe polisiehoof moenie net die duisende polisielede onder sy beheer se vertroue wen nie, maar ook dié van die publiek.
Aankondiging oor nuwe polisiehoof ‘binne dae’ verwag
Die moontlike aanstel van ʼn paneel om aanbevelings oor die nuwe polisiehoof te doen, is “ʼn reusestap vorentoe vir ʼn oop en deursigtige proses,” meen kenners.
Al minder SA’ners vertrou polisie
Slegs ʼn kwart van die deelnemers aan die studie het aangedui dat hulle die polisie vertrou of ten volle vertrou.
Beamptes eis glo geld in ruil vir stilswye
“Daar is nie plek vir misdadigers in die polisiediens nie.”
Duisende vuurwapens vernietig
Die vernietigde vuurwapens is eers aan ballistiese toetse onderwerp en daar is bevind dat nie enige van dié wapens aan enige misdade gekoppel kon word nie.
Taxibestuurders keer polisielede aan oor dwelms
Die taxibestuurders het geweier dat die polisielede die taxistaanplek verlaat en het die beamptes daarvan beskuldig dat hulle met dwelms handel dryf.
Polisieman skiet glo vriendin by Tembisa-hospitaal
Die Tembisa-hospitaal is ná die voorval tydelik gesluit terwyl die polisie die toneel fynkam. Mense is gevra om intussen van ander hospitale gebruik te maak.
Polisie moet sê oor vermiste vuurwapens
Altesaam 158 vuurwapens het glo verlede jaar by die Norwood-polisiestasie verdwyn en sedertdien die dood van ʼn polisiebeampte veroorsaak.