Nou is die brandende vraag op almal se lippe: Wat gebeur volgende?
Lees meerAlles vir Donderdag 8 September 2022
Koningin Elizabeth (96) sterf
Koningin Elizabeth II, die Britse monarg, is Donderdagmiddag dood.
Toerisme-rasfonds in konstitusionele hof aangehoor
“Dit spreek boekdele van die ANC-regering se wrede rasbeheptheid, dat hulle ’n wit ondernemingeienaar in die oë kan kyk en vir hom of haar sê dat hulle té wit is vir hulp.”
Trump skimp oor 2024
“Almal wil hê ek moet weer staan. Ek loop voor in die meningspeilings.”
Deurbraak ná diefstal van vervoerbande
Twee mans word daarvan verdink dat hulle vervoerbande ter waarde van R2,1 miljoen by Sasol gesteel het.
Vaalharts-moorde: Ander 4 só aangekeer
Hoewel die motor ʼn Noord-Kaapse nommerplaat gehad het en die polisie op soek was na ʼn Gautengse nommerplaat, het hulle kop gehou en wel dié motor afgetrek en ondersoek ingestel.
13 kinders in ongeluk beseer
“Twaalf kinders, tussen 8 en 13 jaar oud, het geringe tot matige beserings opgedoen. ʼn Dertiende kind is in ʼn kritieke toestand.”
Tshwane teiken inwoners van spoglandgoedere
Die Tshwane-munisipaliteit sê as deel van sy veldtog om inkomste te verhaal, het hy huishoudings in verskeie landgoedere geïdentifiseer wie se rekeninge agterstallig is.
Nog klagte teen ma van vermoorde kleuter
Rochelle Botha is ná haar verskyning in trane na die aanhoudingsel by die hof begelei.
ToekomsVenster: Laat hy val waar hy wil
God is hier. Leef voluit.
Beurtkrag geld nou deurnag
Eskom het vandeesweek se beurtkragskedule effens aangepas.
Restauranteienaar sterf in kaping
Ben Tuzee is Dinsdag dood terwyl hy probeer het om sy susterskind teen ʼn onbekende aantal aanvallers te beskerm.
Apple gee opnuut die pas aan
Dit is dalk die begin van herfs in die VSA, maar in die tegnologiereus Apple se boord staan sy vlagskipprodukte in volle blom.
Nuwe Deon Meyer-reeks begin verfilming
“Benny Griessel het sy fiktiewe lewe as ’n nederige eenmalige karakter begin, en nooit in my wildste drome het ek gedink hy sou eendag deel wees van ’n internasionale TV-reeks nie.”
Koningin tans ‘gemaklik’, maar dokters steeds besorg
Luidens mediaberigte is al die koningin se kinders, asook prins William, prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, nou óf by die koningin óf op pad na haar toe.
Drie polisiemans dood toe trok deur stopstraat ry
Nog ʼn polisiebeampte is in ʼn afsonderlike voorval dood nadat hy en sy kollegas op rowers by ʼn vulstasie afgekom het.
Verskille tussen die regerings van Dubai en Suid-Afrika
Van ons ministers was al in Dubai. Wat het hulle van Dubai se suksesresep geleer? Duidelik net die laaste gedeelte van die EMIRATE-afkorting: “Arabs take it Easy”. Op alle vlakke van die regering, vat die ANC leiers dit “easy”. Die ander dele van die resep het hulle geïgnoreer.
Jesse Clegg se lewensmaat verloor kankerstryd
“Sy was die liefde van my lewe en ʼn ongelooflike ma vir ons dogter.”
Luister: Stem nou vir Aitsas se geestelike liedjie van die jaar
Riana Nel en die gospelsanger Retief Burger het verlede jaar die prys in dié kategorie gewen vir “Die seën”.
Geliefde rugbykommentator sterf skielik
Willie Los’e, die Nieu-Seelandse voorslag rugbykommentator, het op die vooraand van die Seweswêreldbeker-toernooi in Kaapstad gesterf.