Bemarkingskenners vergelyk nou Trump se gesigfoto met die “Hope”-plakkaat wat ʼn kenmerk van oudpres. Barack Obama se suksesvolle presidentsveldtog in 2008 was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Donald Trump"
Trump in hegtenis geneem
ʼn Gesigfoto van die oudpresident is voor sy vrylating geneem en is sedertdien wyd versprei. Dié gesigfoto is ʼn eerste vir enige dienende of voormalige Amerikaanse president.
‘Heksejag!’ sê Trump ná nog aanklagte
Oudpres. Donald Trump sien rooi nadat daar (vir die vierde keer) strafregtelike aanklagte teen hom aanhangig gemaak is.
Trump pleit onskuldig in jongste saak
“Onskuldig,” het die oudpresident vandeesweek gesê nadat vier strafregtelike aanklagte, waarvan twee maksimum vonnisse van 20 jaar tronkstraf dra sou hy wel skuldig bevind word, aan hom in ’n hof in Washington voorgelees is.
Trump wéér strafregtelik aangekla
Dit is die derde keer sedert Maart vanjaar dat strafregtelike aanklagte teen die voormalige president – en die Republikeine se gunsteling in volgende jaar se verkiesing – aanhangig gemaak word.
Trump bespreek geheime dokumente in klankopname
Dele van die opname word gebruik as bewyse in die spesiale ondersoeker Jack Smith se aanklagte teen Trump oor sy hantering van geklassifiseerde inligting.
Trump ontken skuld in saak oor geheime dokumente
Trump sê sy vervolging is polities-gemotiveerd en beskryf die aanklag as “ʼn poging om by die 2024-verkiesing in te meng”.
Trump-saak kan VSA in groot krisis dompel
Die kanse dat die huidige hofsake teen Trump die VSA in die gevaarwaters van hiperpolarisasie, fisiese mobilisering en selfs geweld kan instuur, is ʼn feit.
Trump wéér aangekla
“Ek het nooit gedink dit is moontlik dat so iets met ’n voormalige president van die Verenigde State kan gebeur nie,” sê Donald Trump op sy sosialemediaplatform Truth Social.
Trump teiken van ondersoek na geklassifiseerde dokumente
“As ’n aanklaer vir jou sê jy is die teiken van hul ondersoek, beteken dit hulle verwag om jou aan te kla,” sê ’n voormalige Amerikaanse federale aanklaer.
Waarskynlik weer Trump teen Biden in 2024
Wie volgende jaar wen, sal bepaal of die VSA sal terugkeer na sy wortels of nog vinniger daarvan sal wegstap.
Trump hét skrywer seksueel misbruik – jurie
“Ek het absoluut geen idee wie hierdie vrou is nie,” hou die oudpresident vol.
Fox News in die hof oor $1,6 miljard-lastersaak
ʼn Groot hofsaak begin Dinsdag teen Fox News wat ʼn toets sal wees vir die omvang van vryheid van spraak vir media in Amerika
Trump ontken skuld op 34 aanklagte
Die voormalige president het intussen sy vervolging as “’n belediging” bestempel.
Trump later vandag in beskuldigdebank
“President Trump sal nie ʼn pleitooreenkoms in hierdie saak aangaan nie. Dit gaan nie gebeur nie. Daar is geen misdaad nie.”
Trump-saak gaan kloof tussen Amerikaners verder vergroot
Dit verhoog dus Trump se kanse om volgende jaar as die Republikeine se presidentskandidaat aangewys te word, maar dit verklein sy kanse verder om weer as president verkies te word.
Trump aangekla
Donald Trump is nou amptelik die eerste voormalige Amerikaanse president wat deur strafregtelike aanklagte in die gesig gestaar word.
VSA-polisie staal hom vir Trump se moontlike inhegtenisneming
Sou die Manhattan-distriksprokureur besluit om Trump aan te kla, sal Trump die eerste voormalige president word om van ’n misdaad aangekla te word.
Trump sê hy gaan in hegtenis geneem word
Die voormalige Amerikaanse president vra nou van sy ondersteuners om te betoog.
Staan Trump ʼn kans in 2024?
“Die meerderheid Republikeine is steeds positief oor Trump se beleid, maar hoop op ʼn nuwe kandidaat met minder bagasie en meer geloofwaardigheid.”