Altesaam 2 474 patrolleerders het aan die patrollie deelgeneem en ’n totaal van 67 051 km in 1 911 voertuie afgelê.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 April 2023
Slegs 5% van vakante poste by Krugerwildtuin gevul
“Dié poste sal ʼn beduidende bydrae lewer tot die stryd teen stropery van wilde diere, veral wat betref ons bedreigde renosters.”
Fox News in die hof oor $1,6 miljard-lastersaak
ʼn Groot hofsaak begin Dinsdag teen Fox News wat ʼn toets sal wees vir die omvang van vryheid van spraak vir media in Amerika
R13 miljoen vir vullisverwydering, maar geen dienste nie
“Die situasie het sommige inwoners genoop om onwettig vullis te stort of om privaat kontrakteurs te huur om huishoudelike vullis te verwyder.”
Meer as R5 miljard se NSFAS vir studente wat nie kwalifiseer
Meer as R5 miljard in NSFAS-beurse is uitbetaal aan studente wat nie daarvoor in aanmerking gekom het nie.
Polisieman, passasier sterf toe trok deur ongelukstoneel ploeg
Polisiebeamptes het met hul aankoms die verkeer om die wrakstukke op die snelweg herlei. Dit is tóé dat ʼn aankomende wit Isuzu-vragmotor deur die toneel geploeg het.
Mediamense verken monument met skattejag
Dié skattejag, waartydens Maroela Media koning gekraai het, het opnuut die kollig geplaas op die monument se terrein en alles wat dit inhou.
ToekomsVenster: Ek sal rus gee
Geestelik volwasse mense vind hulle rus by die Here. Immers, Jesus het gesê, kom na my toe almal wat vermoeid en belas is en ek sal julle rus gee.
Rand Water se kragprobleme pootjie Tshwane
Byna ʼn week later loop daar steeds nie eens ʼn druppel water uit sommige inwoners se krane nie.
Duisende vakante poste lê staatsdiens lam
Dit is kommerwekkend aangesien ʼn vakante gefinansierde pos binne ses maande geadverteer en binne 12 maande gevul moet word.
Nuwe SAUK-raad uiteindelik aangestel
Pres. Cyril Ramaphosa het uiteindelik die nuwe SAUK-direksie aangestel nadat hy onder hewige kritiek van opposisiepartye deurgeloop het vir die doelbewuste vertraging daarvan.
Wisden vereer Stokes wéér
“Dit is omtrent ʼn uitdaging om aan ʼn krieketspeler te dink wat ʼn groter ommeswaai as Ben Stokes vir sy span bewerkstellig het.”
Video: Maye Musk, Rolene Strauss klets in Afrikaans
In die video wat Rolene op sosiale media gedeel het, omhels die paar mekaar terwyl Rolene ʼn paar dinge uitwys wat sy en Maye in gemeen het.
Fochville-moord: Vier vra hof om saak te laat vaar
Vier van vyf beskuldigdes in die moordsaak van Natasha Wheeler Barnard (33) het reeds vertoë dat die saak teen hulle teruggetrek moet word by die hof ingedien, maar dit was onsuksesvol.
Ekonomie Minuut: Inflasie in Maartmaand
In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog.
Inkomstediens wil weet van jou sonpanele
Sonkraginstalleerders gaan dalk vorentoe verplig word om hul klante se besonderhede aan die inkomstediens te verskaf.
Vlugte van Kaapstad herlei weens ‘tegniese probleme’
Die fout het beteken die lughawe se instrumentlandingskategoriestatus moes tydelik afgradeer word.
Video: Te oulik! Papegaai sing mooi saam
“Wonderlik! ʼn Gefluit wat mense nooit sal kan namaak nie.”
Hoekom jy ʼn somatoloog benodig
Wanneer jy die kundige advies van ʼn somatoloog volg, kan jy baie geld spaar wat jy andersins sou mors as jy die verkeerde produk vir jou vel se unieke behoeftes sou aanskaf.
Regstappe kom dalk oor UKZN se ‘diskriminasie’
“Dit is onaanvaarbaar om in ʼn land soos Suid-Afrika, waar werkloosheid deurgaans toeneem, studente en jong mense te straf omdat hulle nie swart is nie.”