Dit is Wilma van Heerden se derde week op die Top-20.
Alles vir Dinsdag 18 April 2023
‘Ernstige gevolge’ vir dié wat Rusland help – G7
“Vir die eerste keer in die G7 se geskiedenis kon ons skriftelik ons verbintenis tot ’n vrye en oop internasionale orde bevestig.”
Muurklimsterre wil staal in Suid-Korea wys
“Dit is vir ons ʼn eer om die atlete se vordering oor die afgelope vyf jaar te volg. Hulle verdien dit 100% om hul land te verteenwoordig.”
Komitee moet nepotisme-klagte teen Matie-rektor bekyk
“Die bewerings van nepotisme is ernstig en die raad besef die uitwerking van hierdie kwessie op die US se belanghebbendes.”
SA’ner by Oxford leef letterkunde-droom
“As ek ooit na Afrikaanse mense verlang, luister ek na Koos Kombuis en dan is alles weer reg.”
US ‘jammer’ oor beperking van Afrikaans
Die Universiteit Stellenbosch sê daar is wel sommige aspekte in die MRK se verslag oor taal by US-koshuise waarop hy vollediger wil reageer en “selfs betwis”.
Tiener geskiet ná hy verkeerde deurklokkie lui
Strafregtelike aanklagte is ook Maandag in ʼn soortgelyke saak in New York aanhangig gemaak nadat ’n Amerikaanse vrou haar in die verkeerde oprit bevind het.
Faf en ‘Maxi’ – ʼn vurige kombinasie
Faf du Plessis (62) en Glenn Maxwell (76) het gisteraand 126 blitsige lopies om die derde paaltjie vir die Royal Challengers Bangalore aangeteken.
Resep: Groente-kebabs
Maak hierdie groente-kebabs wanneer jy na ’n gesonde plaasvervanger vir ’n braai se bykos op soek is.
Pure Puk-geluk in Varsity-finaal!
Dit was later ʼn naelbyt affêre, maar die NWU-Puk is die Varsitybeker-kampioenspan vir 2023.
Uitdrukking: Jou genant
Wanneer sê ons iemand is jou genant? Taaltoffie stel ondersoek in.
ActionSA wil ikoniese pretpark help red
Die eThekwini-munisipaliteit het onlangs aangekondig dat hy groot planne het vir die pretpark in Durban wat al dekades lank bestaan, maar finaal op 1 Mei sy deure gaan sluit.
Dalk moet die Bart Nel in elkeen van ons weer opstaan
Die werklikheid vandag is dat ons, soos Bart Nel, in “opstand” teen die swak regering en geen dienslewering gekom het.
#JongStemme: Ons sal self, wie anders?
“As jy nie iets aan die situasie kan doen nie, moenie daaroor kla nie, want dit gaan nie help nie. As jy wel iets aan die situasie kan doen, moenie daaroor kla nie – doen dit,” het my pa vir ons geleer.
Die einde van die kernkragera in Duitsland
Die argumente teen kernkrag in Duitsland is veral simbolies en emosioneel en behoort tot die vorige eeu.
Tekort aan slangteengif knou SA’ners
Die DA sê ondanks die minister van gesondheid se versekering dat die tekort aan slangteengif in die land gemonitor word, wys die stryd wat talle mense deurmaak nadat hulle deur slange gepik is, die omvang van die probleem.
Grootste vuurpyl toe nie gelanseer
ʼn “Tegniese fout” het Maandag die lansering tot ʼn stilstand gedwing.
‘Ontlastinggooier’ vermoor
Loyiso Nkohla was besig om ʼn vergadering te lei oor die hervestiging van mense wat by ʼn spoorlyn in Philippi woonagtig is, toe daar op hom geskiet is.
Gedagte vir die dag: Tel jou woorde
By veelheid van woorde ontbreek die oortreding nie; maar hy wat sy lippe inhou, handel verstandig. (Spreuke 10:19)