Miskien voel jy vandag ʼn bietjie eensaam en dink niemand gee vir jou om nie. Ek wil jou verseker dat Jesus omgee.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Angus Buchan"
Gedagte vir die dag: Weeg jou woorde
Wanneer die Here ons vergewe, vergeet Hy ook.
Gedagte vir die dag: Gevestig op Jesus
“Dié wat in hulle God glo, sal sterk staan en doen wat reg is” (Daniël 11:32).
Gedagte vir die dag: Valsheid
“Jou oog is die lamp vir jou liggaam. ʼn Skoon oog laat lig in jou liggaam inskyn. Maar ʼn vuil oog sluit die lig uit en dompel jou in duisternis” (Lukas 11:34).
Gedagte vir die dag: Wees lief vir mekaar
As jy sy seën en krag in jou lewe wil ervaar, moet jy die Here gehoorsaam.
Gedagte vir die dag: Wonderlike seëninge
“Geseënd is die mens wie se opstand vergewe is, wie se oortredings afgeskryf is” (Psalm 32:1).
Gedagte vir die dag: Deur die vuur
“Kom ons hardloop met volharding, ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop.”
Gedagte vir die dag: Die Suiweraar
“En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk” (Romeine 5:3).
Gedagte vir die dag: Die Getroue Een
Die fokus is op Jesus en nie op ons nie. Hy is die getroue Een en niemand anders nie.
Gedagte vir die dag: Terug na die Bybel
Dit is God se Woord wat vrede bring
Gedagte vir die dag: Gelowige geslagte
“Geseënd is hy wat die Here dien, hy wat met groot vreugde sy gebooie onderhou. Sy kinders sal magtig wees op aarde; die nageslag van die opregte sal geseën wees” (Psalms 112:1-2).
Gedagte vir die dag: ʼn Sagte antwoord
“ʼn Driftige man verwek twis, maar die lankmoedige laat die geskil bedaar” (Spreuke 15:18).
Gedagte vir die dag: Wees sout
“Sout is goed om smaak te gee. Maar as dit sy smaak verloor het, hoe kry ʼn mens dit weer sout?” (Lukas 14:34).
Gedagte vir die dag: Selfloos
“Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel” (Matthéüs 5:3).
Gedagte vir die dag: Gewone mense
“Hy sê toe vir hulle: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan tot die Here van die oes dat Hy arbeiders in sy oes uitstuur.” (Lukas 10:2).
Gedagte vir die dag: Ploeg reguit
Jesus het vir hom gesê: “Enigiemand wat die hand aan die ploeg slaan en dan terugkyk, is nie geskik vir die koninkryk van God nie” (Lukas 9:62).
Gedagte vir die dag: Moenie jou bekommer nie
“Moenie julle oor die alledaagse lewe bekommer, of julle genoeg kos het om te eet of klere om te dra nie” (Lukas 12:22).
Gedagte vir die dag: Vuurwarm
As iemand skaam is vir My of my boodskap, sal Ek, die Seun van die Mens, My vir hom skaam wanneer Ek terugkeer in my heerlikheid, en die heerlikheid van my Vader en die heilige engele” (Lukas 9:26).
Gedagte vir die dag: Nederigheid
“God is téén dié wat te veel van hulleself dink, maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade” (1 Petrus 5:5).
Gedagte vir die dag: Hy het gekom om te red
Jesus het nie gekom om mense te veroordeel nie. Hy het gekom om ons te red.