Dupont het vroeër vandeesweek die groen lig gekry om na vol kontaksessies terug te keer ná ʼn operasie aan sy gekraakte wangbeen tydens die groepwedstryd teen Namibië.
Lees meerAlles vir Woensdag 11 Oktober 2023
Skoolkapasiteit: Hof beslis in SAOU se guns
“Hierdie klinkende oorwinning sal ʼn belangrike bydrae lewer om die jaarlikse druk wat met die aanvang van ʼn skooljaar op skole uitgeoefen word, te verlig.”
ID-nagmerrie byna verby vir SA’ners wat oorsee gebore word
Tot dusver kon die betrokke Suid-Afrikaanse burgers slegs aansoek doen vir die ou groen identiteitsboekie, en in sommige gevalle moes hulle honderde kilometers reis om aansoek te doen by die naaste klein kantoor wat steeds aansoeke vir die groen ID-boeke verwerk.
104-jarige vryvaller sterf dae ná wêreldrekord
Dorothy Hoffner, die 104-jarige vryvaller, is by Brookdale Lake View-afttreeoord oorlede.
Gauteng wil duisende jongmense met leerlinglisensies help
“Om die werkloosheidsgaping te takel en verantwoordelike verbruik van alkohol te bevorder, neem dié inisiatief ʼn stap vorentoe om ʼn voorspoedige en veiliger Gauteng te skep,” sê premier Panyaza Lesufi.
Magudumana word flou voor hofsaak
Die saak is tot 21 Februarie aanstaande jaar uitgestel wanneer die verhoor na verwagting sal begin.
ToekomsVenster: Dankbaar vir werk
Begin bid vir die genade om dit wat jy doen, al is dit miskien nie jou eerste keuse nie, dankbaar as ʼn gawe uit die hand van die Here te ontvang en dit te koester.
Ongekende vlakke van winkeldiefstal teister Britse kleinhandelaars
Winkeldiefstal het vanjaar met 27% toegeneem in tien van Engeland se grootste stede
Wen met jou troeteldierfoto
Hier is jou kans om ʼn heerlike bederf vir jou troeteldier te wen!
Wêreldrekord vir pampoen ‘so groot soos ʼn seekoei’
ʼn Yslike pampoen, wat soveel soos ʼn seekoei weeg, het die rekord ontvang vir die wêreld se grootste – en aan sy eienaar prysgeld van meer as R560 000 verseker.
SA vlag kan dalk wapper, maar probleem nog lank nie verby – DA
“Minister Kodwa het geen rede om te vier nie. Die ANC-regering het twee jaar gehad om hierdie saak te hanteer en het niks gedoen nie.”
Oudkapteins meen Iere kan Kiwi’s se tiere wees
“Almal kyk vas teen Ierland se swak Wêreldbekervertonings teen Nieu-Seeland, maar ek glo dat ons die gunstelingspan is om die wedstryd te wen.”
Koning Charles op staatsbesoek na Kenia
William Ruto, Kenia se president, het die koninklike egpaar vir die besoek genooi om die Afrika-nasie se 60 jaar van onafhanklikheid van Brittanje te vier.
Fliekmaker leef droom van storievertel uit met dokkies
“Die Here het my laat besef dat hy vir ʼn rede vir my ʼn talent vir storievertel gegee het, en dat ek dit moet begin uitleef.”
Jong vlieënier sterf tydens laaste toetsvlug
Volgens die polisie sou die noodlottige vlug die jong vrou se laaste toetsvlug wees om ’n bespuitingsvlieënier te word.
Veelpartyhandves verwelkom mobilisering van burgerlike groepe
Die partye sê die stigting van Convergence4SA help om kiesers te wys dat verandering volgende jaar nodig is.
Thabo Bester dreig met regstappe oor nuwe boek
Bester se regspan sê nóg sy kliënt nóg Nandipha Magudumana het toestemming gegee dat daar ʼn boek oor hulle geskryf en gepubliseer word.
Rafa kan terugkeer by Australiese Ope maak
“Ek het in die afgelope paar dae met hom gesels en hy het bevestig dat hy in Melbourne sal wees. Natuurlik is almal baie opgewonde daaroor,” het die Australiese Ope se Craig Tiley gesê.
Winde sê ‘nee’ vir referendum oor onafhanklikheid
Die Cape Independence Advocacy Group (CIAG) sê hulle is teleurgesteld deur die besluit – maar nie verras nie.
Skerp jou sonbeskerming op met dié drie wenke
Hier is praktiese wenke om deur die loop van die dag seker te maak jou sonbeskerming is voldoende, selfs al het jy grimering aan.