Iran het ʼn verbod geplaas op die onderrig van alle vreemde tale, insluitend Engels en Arabies, in kleuterskole en laerskole.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 Oktober 2023
Ondersoek gevra na blitspatrollie se radioprobleme
“Betroubare kommunikasie vir só eenheid kan die verskil beteken tussen lewe en dood.”
Seldsame walvis strand by Gansbaai
Dié walvis is ʼn diepseedier (minstens 300 meter diep) en daar is dus min bekend oor hulle.
Sewejarige sterf toe sy met ballon speel
“Sy het almal laat glimlag en het soveel vreugde en vrolikheid in my lewe gebring.”
Hamas-bevelvoerder sterf in Israel-aanval
Die ministerie van gesondheid in Gaza voer aan sowat 3 000 mense is Dinsdag dood in Israeliese aanvalle.
SA kan baat by groenwaterstofstrategie
Pres. Cyril Ramaphosa sê dat groenwaterstof-ekonomie die potensiaal het om teen 2050 ongeveer 3,6% by die land se BBP te voeg en ongeveer 370 000 werkgeleenthede te skep.
Nominasies vir ATR se Kokertoekennings nou oop
Sandra Prinsloo, Danny Titus, Shaleen Surtie-Richards, Mariëtta Kruger en Ton Vosloo is onder die invloedryke persone in die taalwêreld wat voorheen deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) met ʼn Kokertoekenning bekroon is.
Uitdrukking: Ysterklou in die grond slaan
Al ooit gewonder waar die uitdrukking “ysterklou in die grond slaan” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
ToekomsVenster: Jy is Jesus se vriend
Hier is dit heel anders. Dit is inderdaad die meerdere wat die “mindere” in sy kring insluit.
Deacon-moordverhoor wéér uitgestel
Die saak sloer nou al drie jaar lank.
Van simfonie tot jazz: Skoolorkeste laat die snare sing
“Die oomblik toe ons naam as algehele wenners gelees word, het die hele orkes in trane uitgebars.”
CR ‘oorweeg vakansiedag’, sou Bokke wéér WB wen
Hy sê baie Suid-Afrikaners het hulself in die groot wen verlustig en daarop aangedring dat dié dag – waarop die Bokke die gasheerland in ʼn naelbyt-kwarteindstryd op Sondag 15 Oktober oorwin het – as ʼn vakansiedag verklaar word.
O’Keeffe gaan weer fluitjie blaas in Bok-stryd
Jaco Peyper sal weens ʼn besering nie deel van die naweek se aksie wees nie.
Pandor gee Hamas-leier ’n lui
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) het Dinsdag gereageer op bewerings dat minister Naledi Pandor vir Hamas ondersteun.
Verdoemende verslag oor Limpopo-water uitgereik
Waterdienste-owerhede in Limpopo het versuim om aan die basiese wetgewing oor waterdienste te voldoen en daarom het almal in die provinsie nie voldoende toegang tot water nie, sê die Menseregtekommissie.
Rassie verwag taai toets teen Rose
Rassie Erasmus waarsku dat die Springbokke dit nie kan bekostig om na buitestanders te luister wat verkondig dat Engeland ʼn swak rugbyspan is nie.
Bloukraanvoël gered ná besering in storm
Die bloukraanvoël, wat intussen Bluey gedoop is, het glo gesukkel om te loop en kon glad nie vlieg nie.
Herstel van Kusile ‘vroeër as verwag’
Die minister van elektrisiteit is positief dat die verbetering in die opwekkingskapasiteit die einde van beurtkrag kan beteken.
Reën speel ʼn rol in Protea-stryd
In bewolkte toestande kan die Protea-snelbattery van Marco Jansen, Kagiso Rabada, Lungi Ngidi en Gerald Coetzee bitter gevaarlik wees. Mits die reën dit natuurlik toelaat.
Aanvaller sterf ná terreuraanval in Brussel
Die Belgiese polisie het deurnag na die verdagte in die noorde van Brussel gesoek voordat polisiebeamptes hom eindelik vanoggend in ʼn hoek vasgekeer het.