Altesame 25 Suid-Afrikaanse studente aan universiteite in die oorloggeteisterde Oekraïne sal in die volgende week na Suid-Afrika gebring word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Dirco"
DA verwelkom Dirco-hoof se afdanking
Dirco se finansiële hoof het vandeesweek die trekpas gekry ná sy beweerde betrokkenheid by ʼn omstrede aankoop van ʼn stuk grond in New York.
Dirco steek finansiële hoof in pad
Sowat R118 miljoen is bestee in ʼn omstrede eiendomstransaksie om ʼn stuk grond in New York te bekom.
Geen plek vir Afghaanse vlugtelinge in SA
Suid-Afrika sê hy huisves reeds ʼn groot getal vlugtelinge wat baat by die land se maatskaplike hulp en gratis dienste vir mediese sorg.
SA’ners uit Mosambiek gerepatrieer
Die Suid-Afrikaanse ambassade in Maputo, Mosambiek, kon reeds daarin slaag om altesaam 43 Suid-Afrikaners op te spoor wat geraak is deur die aanval.
Pandor kap terug oor Bushiri-ontsnapping
Dit volg nadat ’n Sondagkoerant die naweek berig het die Bushiri-egpaar is met onder meer diplomatieke paspoorte toegerus.
Suid-Afrikaners wéér in buiteland agtergelaat
Van dié Suid-Afrikaners het hul laaste spaargeld gebruik om ʼn repatriasievlug te bekostig.
DA plaas druk op Dirco oor gestrandes in Mosambiek
Daar heers weke lank al onduidelikheid oor die byna 1 000 Suid-Afrikaners wat in buurlande gestrand sit.
Gestrandes in Mosambiek sonder geld, medikasie
Daar nie duidelikheid of die repatriasieproses aan die Suid-Afrikaanse of Mosambiekse regering se kant vertraag word nie.
Talle SA’ners wag steeds om gerepatrieer te word
Meer Suid-Afrikaners is al teruggebring as dié wat Dirco aanvanklik gekontak het.
Suid-Afrikaners wat oorsee werk, krepeer in SA
Benewens die verlies aan inkomste is hulle boonop tans van hul gesinne geskei.
Duisende SA’ners reeds veilig tuis
Suid-Afrikaners in lande soos Kambodja en Afganistan sukkel egter nog om terug te kom.
Covid-19-samevatting: 80 SA’ners uit Rome gerepatrieer
Die presidensiële adviesraad het intussen virtueel met die president vergader.
Honderde SA’ners al terug by die huis
Dirco doen alles in sy vermoë om dié Suid-Afrikaners veilig terug huis toe te bring.
SA onderwyser in China vreesbevange weens ‘xenofobie’
“Hulle dink ons is die virus. Elke buitelander word nou as die vyand gesien.”
Gestrande SA’ners oorsee ‘moedeloos’
Talle van dié Suid-Afrikaners gaan onder moeilike omstandighede gebuk.
Covid-19: Eerste groep SA’ners weer tuis
ʼn Totaal van 2 313 Suid-Afrikaners het reeds met die departement kontak gemaak en aangedui dat hulle in die buiteland gestrand is.
‘Geen koronavirus by Dirco’
Die departement het mense gevra om nie onbevestigde inligting te versprei nie omdat dit onnodige paniek veroorsaak.
Covid-19: Só lyk SA se reisbeperkings
Dis beslis nie ʼn goeie tyd om vakansie te hou nie. Suid-Afrika se streng reisbeperkings tree Woensdag in werking.
Koronavirus: SA’ners gestrand in China
Suid-Afrikaners in China wil graag huis toe kom, maar kry geen hulp van die SA-regering nie.