Mzanzi Hotshots 2 vertrek Woensdag na Kanada.
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 Junie 2023
Goeie nuus vir SA’ners in die buiteland wat burgerskap verloor het
Artikel 6(1) van die Burgerskapswet het bepaal dat ʼn volwasse burger hul Suid-Afrikaanse burgerskap verloor as hulle die burgerskap van ʼn ander land aanneem sonder om eers toestemming van die minister van binnelandse sake te verkry om hul Suid-Afrikaanse burgerskap te behou.
Die ‘parasiet’ wat land se gesondheidstelsel gaan vernietig
“Wat gebeur het met die land se krag, water en alle ander dienste onder die ANC, moet as ‘n harde en tydige waarskuwing dien oor die pad wat gesondheidsorg gaan loop.”
Besluit dalk gou gemaak oor Gerco van Deventer
Gerco van Deventer, ʼn gesinsman, is al vyf jaar en sewe maande in aanhouding.
Kapenaars moet baadjies, reënjasse byderhand hou
ʼn Kouefront sal môre oor die Wes-Kaap aankom en baie koue en nat weer na al drie Kaapse provinsies bring.
Barto vat vlam op dié Top-20
Barto en Appel oorheers dié week die Maroela Media Afrikaanse Top-20.
‘Howe staan by Ramaphosa’ hoor OB se man glo
Adv. Busisiwe Mkhwebane het opnames gedeel wat glo klinkklare bewyse is dat drie ANC-LP’s, onder wie wyle Tina Joemat-Pettersson, haar man probeer afpers het sodat die ondersoek na Mkhwebane se bevoegdheid kan “verdwyn”.
Afvaardiging na VSA om Wes-Kaapse belange te beskerm
Heel boaan dié afvaardiging se agenda is om die Amerikaners te verseker dat die Wes-Kaap verbind bly tot die Afrika-groei-en-geleenthedewet (Agoa).
Bendes hou bouprojekte in Kaapstad ‘gyselaar’
“Dié sogenaamde konstruksiemafia hou die stad en sy kontrakteurs ‘gyselaar’, ten koste van dienslewering aan diegene wat hierdie dienste die nodigste het.”
Agoa-forum gaan nêrens, kap Dirco terug op brief
Die betrekkinge tussen Suid-Afrika en die Verenigde State van Amerika is wedersyds voordelig … selfs in die konteks van Agoa,” sê die departement van internasionale betrekkinge en samewerking.
‘Lady R’: Departement gee nog geen antwoorde
“Dit is baie duidelik dat hulle weet wat op daardie Russiese skip en vliegtuig was en aktief besig is om dit toe te smeer.”
ToekomsVenster: Dit is die Here se dag
Dalk, net dalk, is ʼn stukkie sondebelydenis nou gepas. Ekskuus Here, dat ek so kla.
Arme eendjie oor die hitte afgeblaas
Die kunswerk deur Nederlandse kunstenaar Forentijn Hofman, met twee 18 meter hoë opblaaseende, is Vrydag bekendgestel.
Opskop in Afrikaans by ATKV-Klein-Kariba
Kom kuier saam met ons vir ʼn naweek vol pret, musiek en opwinding!
Bokke en All Blacks maak stadions vol
Die All Blacks het op sosiale media bevestig dat daar nie meer ʼn enkele kaartjie beskikbaar is vir die Auckland-toets teen Suid-Afrika nie.
‘Pasiënt’ in rolstoel help wagte by kliniek beroof
Veiligheidswagte by ʼn gesondheidsfasiliteit in die Wes-Kaap is Dinsdag deur twee mans beroof wat hulle as pasiënte voorgedoen het.
Wenner van die Vadersdag-jagkompetisie aangewys
As Pa moeg word vir die lewe in die stad, is ʼn wegbreek na die Bosveld net wat hy nodig het! Baie geluk aan die wenner van ons Vadersdag-jagkompetisie.
Video: Geordin Hill-Wie? Kaapstadse burgemeester vaar strate in
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, het die strate van die Moederstad onlangs te voet ingevaar vir ʼn ter plaatse ondersoek om vas te stel presies hoe Kapenaars oor die metro se dienslewering voel.
SA ‘middelpunt van terreurfinansiering’
Suid-Afrika is ʼn “oop teiken” waar “Islamitiese finansiers geld in die land bymekaarmaak” wat dan in die hande van terreurgroepe beland, waarsku kenners.
Askham-boer se vinnige herstel ‘wonderwerk’
Justin Koper (24) het Maandag in die hof verskyn in verband met die voorval waartydens André du Toit by sy huis op Askham in die Noord-Kaap deur die regterlong geskiet is.