Dié skool is Vrydag vir die derde agtereenvolgende jaar as die nasionale wenner van die ATKV-Tienertoneelkompetisie bekroon.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ATKV"
Foto’s: Tieners in spogtoneelstukke by ATKV-Toneelfinaal te sien
Hierdie jongmense vertel uiteenlopende stories en hulle staan in die skoene van karakters wat emosies en omstandighede buite hulle leefwêreld ervaar.
Moedertaalonderrig kweek selfstandige leerders
“My toekomsvisie is dat leerders tot in matriek toegang tot onderrig in hul moedertaal sal hê.”
Afrikaanse Taaldag op luisterryke wyse gevier
Afrikaanse Taaldag of Afrikaanse Boekdag word op 14 Augustus gedenk en só word dit deur die taalgemeenskap gevier.
Hier is Maroela Media se Supervroue vir 2023
Delanie Bezuidenhout, Anne-Marie Jacobs en Lindi Janse van Rensburg se stories het Maroela Media se lesers se harte aangegryp en hulle is as vanjaar se Supervroue vir 2023 aangewys.
Dié jong stemme bekoor by ATKV-Applous
ʼn Rekordgetal van 225 kore het vanjaar ingeskryf en mekaar laat (sang)les opgesê.
Supervrou 2023: Stem vir die finaliste
Drie Maroela-supervroue kom in aanmerking vir ‘n vakansie by een van die ATKV se sewe selfsorgvakansieoorde. Stem nou vir jóú gunsteling!
WEN: Ons is op soek na Maroela se supervroue!
Drie Maroela-supervroue staan die kans om elkeen ʼn midweek by een van die ATKV se sewe selfsorgvakansieoorde van haar keuse te wen!
Breek weg voor die koue byt by ATKV-Goudini Spa
By ATKV-Goudini Spa word elke gas deur pragtige natuurtonele en met ongekende gasvryheid verwelkom en is hierdie winter die perfekte vakansiebestemming vir jou!
Opskop in Afrikaans by ATKV-Klein-Kariba
Kom kuier saam met ons vir ʼn naweek vol pret, musiek en opwinding!
Hekelnaalde klik teen dalende kwik
Sowat 1 500 mense van reg oor die land gaan dié naweek aan die ATKV Arendsnes-tak se unieke hekelmarathon ten bate van liefdadigheid deelneem.
Boelies is oral, maar boelies kán ook verander
“Kyk wat om jou gebeur, praat daaroor. Moenie stilbly en alleen seerkry nie en toesien dat een van jou maats die slagoffer van ʼn boelie is nie.”
‘ATKV-Skryfskool bestaan steeds’
“Hoewel ons saamstem dat ʼn hersiening van die samewerkingsooreenkoms rakende die ATKV-Skryfskool op die Potchefstroomkampus nodig is, wil ons dit onomwonde stel dat die ATKV-Skryfskool as handelsmerk steeds bestaan.”
Hier in die Kalahari hoor jy net Afrikaans
Daar is een keer gesê dat solank as wat ons in Afrikaans vry, baklei en skryf die taal sal bly leef. Netso! My hart klop die ene hoop vir ons taal.
Parel Vallei se tienertoneel wéér bobaas
Meer as 3 000 tieners van reg oor Suid-Afrika het vanjaar aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem.
ATKV vier 92 jaar, pandemie ten spyt
Toe 12 werknemers van die destydse Suid-Afrikaanse Spoorweë die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) op 19 Augustus 1930 gestig het, sou hulle waarskynlik nooit kon raai dat hierdie organisasie 92 jaar later steeds sou bestaan nie.
Streektaal steek tong uit
Afrikaans se dialekte maak die taal ruimer en kleurvoller; met plek vir ’n ieder en ’n elk om hul sê op hul unieke manier te kan sê.
Esté Gross, jeugkoor bring Paastyd-hoop
“Paasfees is ’n tyd van hoop. Die dood is reeds oorwin. Daarom kan ons dans, al is dit deur ’n storm.”
Luister: Jannie du Toit se musiek kry só nuwe gedaante
Jannie du Toit hoop dat die projek daadwerklik ʼn verskil in aspirantmusikante se loopbane sal maak.
Buffelspoort-slagoffer se dood ‘onnodig’
Johannes Brits se kinders sê hul pa wou altyd sy gesin en familie beskerm. Dit was dan ook die laaste wat hy probeer doen het voordat hy gesterf het.