“Ons is baie opgewonde, aangesien dit die eerste keer is dat só optog tydens die Erfenisfees plaasvind.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Jannie du Toit"
Aitsa’s vereer liedjietowenaar Jannie du Toit
“Wat ʼn eer en wonderlike aanmoediging vir die pad vorentoe.”
Luister: Jannie du Toit toer met kitaar
“Die oudste liedjie op die program het ek presies 50 jaar gelede geskryf.”
FAK vereer ‘SA se eie Leonard Cohen’
“Ek het as kind deur die FAK-sangbundel geblaai en om nou deur so ʼn merkwaardige instansie vereer te word vir my klein bydrae is ʼn reusevoorreg.”
Luister: Jannie du Toit se musiek kry só nuwe gedaante
Jannie du Toit hoop dat die projek daadwerklik ʼn verskil in aspirantmusikante se loopbane sal maak.
FAK vereer ‘Liedjie vir jou’-sanger
“Jannie het dié musiek altyd sonder winsbejag en soeke na gewildheid gedoen.”
Luister: Jannie du Toit vier 50 jaar met aanlyn konsert
Die aanlyn konsert word deur Dapper Media aangebied en behels drie van Du Toit se produksies wat op dieselfde dag voor ʼn gehoor aangebied en opgeneem word.
Jannie du Toit: 50 jaar van vreugde
Die Afrikaanse liedjieskrywer en woordtowenaar Jannie du Toit som sy musiekloopbaan van vyf dekades vinnig en maklik in een woord op: “vreugde”.
Jannie du Toit se ‘Skemerkelkie vir Klein Saterdag’
Reeds jare lank skilder Jannie du Toit met woorde. Nou is dit moontlik om vir die volgende klompie weke elke Woensdag, of soos Woensdae ook bekend staan, klein Saterdae, ʼn minikonsert by te woon.
Pierneefteater: ’n Tuiste vir die kunste in die hartjie van die Moot
Met sy 150 sitplekke bied dié klein teater ʼn verhoog vir vele kunstenaars.
Wen: Jannie du Toit hou ‘Kunstefees in die kleine’
Twee gelukkige wenners kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na die drie vertonings van Jannie du Toit se ‘Kunstefees in die kleine’ by die Atterbury-teater in Pretoria.
Luister: Jannie du Toit vier fees oral in SA
In Julie sal Du Toit sy sogenaamde “Kunstefees in die kleine” by die Atterbury-teater in Pretoria aanbied. Hy sal tydens dié spesiale dag drie van sy gewildste musiekproduksies in verskillende tydgleuwe by dié toonaangewende teater uitvoer.
Jannie du Toit vereer vir ‘besonderse bydrae’ tot Afrikaanse musiek
“Ek is baie jare geseënd en bevoorreg om te kan sing. Ek is baie lief vir my taal en ek doen dit natuurlik in die eerste plek omdat dit vir my lekker is.”
Jannie du Toit en Leon Gropp: ‘Smulpape van musiek en taal’
“Ek en Leon hou van die soort smake wat nie elke dag geproe word nie en wou ʼn vertoning aanbied waar ons dit vir mense kan voorsit.”
Luister: 2018 is Jannie du Toit se oesjaar
“Dat iemand so sag na jou kan kyk dat jy skielik voel: weet jy wat, dalk is ek ook orraait … dit is nogal fantasties.”
Nuwe enkelsnit en album vir Afrikaanse veteraan
Die eerste enkelsnit in dié nuwe album, ’n aangrypende liefdesballade, “Jy kyk sag”, is vir sy vrou geskryf.
Jannie du Toit sterk aan ná mesaanval
“Die een wond is baie diep en hy is so te sê deur die spier gesny. Dit het verskriklik gebloei,” het Du Toit se vrou aan Maroela Media vertel.
Jannie du Toit in Johannesburg aangeval
Die sanger Jannie du Toit is Woensdagaand buite The Market Square in Newtown, Johannesburg, met ‘n mes aangeval.
Minnesanger en sy krulkopvrou haak af
Tien jaar gelede toe die sanger ʼn aangename krulkopvrou ontmoet het, het hy nooit besef dat dié einste vrou ʼn dekade later die paadjie na die kansel sou stap om aan hom ewige trou te beloof nie.