“Die pogings en vasberadenheid van die winkelgroep om plundering en skade te voorkom, en om bedrywighede na die onrus op te ruim en te herstel, was buitengewoon.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Augustus 2021
Kaapstad-lughawe vir soveelste keer beste in Afrika
Kaapstad Internasionale Lughawe is vir die sesde agtereenvolgende jaar as die beste lughawe in Afrika aangewys.
Trop olifante keer ná jaar terug huis toe
Die trop Asiatiese olifante het hulle reis in Maart verlede jaar, tydens die Chinese lente, begin en internasionaal opspraak gewek.
Ondersoek ná Medupi-ontploffing verwelkom
“Met betrekking tot die stelling dat sabotasie gepleeg is, is dit hoogs onwaarskynlik dat werknemers hul werk en veral hul lewens op die spel sou plaas om ’n ontploffing te veroorsaak.”
Ses in hof vir Sassa-skelmstreke
Die verdagtes het Sassa na bewering bedrieg deur bedrieglike voorskrifbriewe te verskaf waarmee hulle om maatskaplike toelaes aansoek kon doen.
ToekomsVenster: Begrip vir mekaar
Wil jy nie ontspan wat daardie saak waaroor jy en ander al so lankal oorlog maak betref nie? Is die kool die sous werd? Is dit regtig wat die Woord van jou vra?
Oudrugbyspeler sterf ná epileptiese aanval
Die voormalige Lions-, Bulls- en Pumas-slot en flank is in sy slaapkamer aangetref.
Vinnigste vierdeurmotors óóit!?
ʼn Mens kan maklik redeneer dat BMW se M5 en AMG se E-klas twee voertuie is wat die rewolusie van die Duitse über-sedanmotor begin het.
Gr. 1-leerder glo by skool verkrag
Die leerder wou glo die toilet gebruik toe ’n personeellid haar seksueel aangerand het.
Ninow met selfoon in tronk betrap
Die sogenaamde Dros-verkragter kan nou moontlik van sommige voorregte in die tronk ontneem word.
Uitdrukking: Die regte voet voorsit
Waar kom ons aan die uitdrukking “die regte/beste voet voorsit”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Emosionele Messi nou PSG-speler
Die sokkerster het Sondag in trane uitgebars tydens ʼn emosionele mediakonferensie waarop hy bevestig het dat hy Barcelona gaan verlaat.
Nienaber maak tien veranderinge aan beginspan
“Argentinië is ’n baie fisieke span en ons sal vuur met vuur moet beveg.”
Luister: Jannie du Toit vier 50 jaar met aanlyn konsert
Die aanlyn konsert word deur Dapper Media aangebied en behels drie van Du Toit se produksies wat op dieselfde dag voor ʼn gehoor aangebied en opgeneem word.
Resep: Korslose quiche met gebraaide ui, sampioen en mascarponekaas
Jy kan hierdie korslose quiche saam met geroosterde tamaties vir ontbyt of met ʼn slaai vir middagete voorsit.
Vestiging van institusionele rassisme in sport is ’n gif
Die eeue-oue kern van sport was nog altyd meritokrasie, wat die grense van menslike mededinging uitdaag en daarna streef om uitnemendheid te bereik.
Oudkrieketster veg vir sy lewe
Dit blyk dat die 51-jarige Chris Cairns verlede week ’n aortadisseksie gehad het – ’n ernstige mediese noodtoestand waartydens ’n skeur aan die binnewand van die hoofslagaar ontstaan.
Nog een in boeie oor VBS-skandaal
Die Mahikeng- plaaslike munisipaliteit is een van die 20 munisipaliteite wat munisipale fondse by die VBS belê het.
Hier is die wenners van ons Vrouedag-kompetisie
Baie geluk aan Nicolene Lues van Alberton, Jolanda Louwrens van Brits en Nellie Grobbelaar van Delmas wat elkeen ʼn wonderlike Placecol-geskenkpak wen!
Kyk: Emirates bereik ‘nuwe hoogtes’ met advertensie
Emirates het ʼn nuwe advertensie verfilm op die hoogste punt van die hoogste gebou in die wêreld.