Die bejaarde Vrystaatse boer wat dood is ná hy en sy vrou Dinsdag op hul plaas buite Bloemfontein aangeval is, se naam is bekendgemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vrystaat"
Vrystaatse boer sterf ná plaasaanval
Die boer is Dinsdag in ʼn plas bloed in sy huis aangetref, en sy vrou is lewend, maar in ʼn kritieke toestand, onder ʼn matras aangetref.
Vrystaat-munisipaliteit dien ‘Kom ons eet’-begroting in
“Daar is beduidende toewysings in die begroting vir spyseniering en geleenthede terwyl noodsaaklike items soos geletterdheidsprogramme, begraafplase en die bekamping van siektes soos cholera en witseerkeel geen finansiering ontvang nie.”
N1 in Vrystaat weer oop vir motoriste
Die N1 en R70 in die Vrystaat is weer oop vir motoriste ná rommel, buitebande en klippe uit die paaie verwyder is.
Bejaarde vrou erg verniel in Edenburg-aanval
Die buurman van die slagoffer sê die dorp gaan die afgelope paar jaar gebuk onder ʼn vlaag van misdaad – soveel so dat daar die afgelope twee jaar al 15 keer by sy huis ingebreek is.
Onvoltooide Bloem-pad moet nou klaar
ʼn Stokkie kan egter voor inwoners se voorstel gesteek word nadat dit aan die lig gekom het dat die burgemeester van die Mangaung- metropolitaanse munisipaliteit dalk vervang gaan word.
Ses dood in ongelukke op N3 en N6
Twee noodlottige ongelukke op onderskeidelik die N3 en N6 in die Vrystaat het die lewens van ses mense geëis.
Nog ’n kind deur pitbulls doodgebyt
Nóg ‘n kind is deur pitbulls verskeur – die tweede kind in net meer as ‘n week wat dié lot oorgekom het.
Eskom dreig om kragtoevoer na Vrystaatse munisipaliteit op te skort
Die Tokologo- plaaslike munisipaliteit is een van 16 munisipaliteite in die Vrystaat wat Eskom teen die einde van Augustus gesamentlik meer as R17 miljard geskuld het vir dienste gelewer.
Kommer oor Vrystaatse paaie voor reënseisoen
“Ons hoop is dat die provinsiale administrasie sal toesien dat die fondse wat bewillig is, reg aangewend sal word en nie sal ‘verdwyn’ nie.”
Vrystaatse kragskuld hoop op
Die Metsimaholo-munisipaliteit (wat onder meer Sasolburg, Deneysville, Oranjeville, en Viljoensdrif bedien) is die enigste munisipaliteit in die Vrystaat wat ’n nulbalans handhaaf.
Groot planne vir Vrystaat-paaie
TLU SA sê hy is verheug oor die nuus van die sowat 50 Vrystaatse paaie wat veiliger gemaak gaan word.
Vrystaat vier die kunste
Die Vrystaat Kunstefees is deesdae een van die belangrikste kunstefeeste op die Afrika-vasteland en bied ’n groot verskeidenheid nasionale en internasionale produksies en projekte aan.
Roemeense leeus kry nuwe tuiste in SA
Die vyf sibbe is verlede jaar na ʼn toevlugsoord in Nederland geneem nadat die internasionale dierewelsynsorganisasie Four Paws hulle van ʼn Roemeense leeuteler gered het.
ANC se verwoestingspoor duidelik in dié Vrystaatse dorpe
“Verlore is die inkomste vir dié munisipaliteit, maar selfs langer verlore is die geleenthede vir inwoners om deel te neem aan kulturele, sport, akademiese en sosiale geleenthede in ʼn veilige omgewing.”
Vyf kinders sterf toe motor brand
Die bestuurder van die motor het volgens paramedici geen beserings opgedoen nie en die vragmotorbestuurder was nêrens op die toneel te vinde nie.
Mans vas wat glo sewe op plaas moor
Die enigste vermoorde man wat in die huis op die plaas aangetref is, is maar 17 jaar oud.
Pa, twee kinders dood ná hulle bone eet
Twee mense is in hegtenis geneem nadat ʼn pa en twee van sy kinders dood is en nog ʼn kind in die hospitaal opgeneem is nadat hulle bone geëet het.
Verdere regsaksie volg oor gesloer met VS se top-100-matriekbeurse
“Dit was ontstellend om te hoor hoe ’n ouer aangedaan vertel dat haar dogter reeds in graad 8 gesê het sy gaan baie hard werk, want sy soek daai beurs, maar nou voel dat dit van haar ontneem is.”
Berugte R30-pad finaal gesluit om brug te bou
“Die mees onlangse slagoffer het verlede week haar lewe verloor toe haar motor in die dam gesink het.”