“Ongerehabiliteerde myne loop die gevaar om die water van miljoene inwoners van Mpumalanga te besoedel.”
Lees meerAlles vir Maandag 21 November 2022
Te min boetebessies in die Noord-Kaap
“Daar is dus slegs 83 provinsiale verkeersbeamptes wat aktief die paaie kan polisieer.”
Komitee besorg oor geweld in Gauteng
“Die komitee betreur die lewensverlies in verskeie Gauteng-gemeenskappe weens wydverspreide geweld en misdadigheid.”
Premier pleit vir veiligheid van honde, mense
Die adjunk-burgemeester van Bloemfontein het ook gewaarsku dat munisipale wetgewing versterk sal word om soortgelyke aanvalle te voorkom.
Korter vrae in lewenswetenskappe-vraestel vir matrieks
“Leerders moes egter mooi lees om te antwoord wat gevra word, en nie onnodige foute maak nie.”
Taxistaking: 13 petrolbomme gekonfiskeer
Drie verdagtes is in Delft in hegtenis geneem en daar is beslag gelê op 13 petrolbomme.
ToekomsVenster: Môre sal die son weer skyn
Moenie toelaat dat swaarkry die laaste woord spreek in jou lewe nie. Verwag die nuwe môre, wat telkens kragtens die belofte van God aanbreek en deurbreek.
Walus het sy straf uitgedien – Zondo
Chris Hani se weduwee, Limpho Hani, het Maandag met skok en woede reageer op regter Raymond Zondo se besluit om parool aan haar man se veroordeelde moordenaar toe te staan.
Wenners van Maroela se Swart Vrydag-kompetisie aangewys
Met Swart Vrydag om die draai wou Maroela vier van ons lesers bederf met ʼn kontantprys.
Video: Wanneer die onthullingspartytjie skeefloop …
Alles het by dié onthullingspartytjie skeefgeloop – waar die ouers sou uitvind watter geslag baba hulle verwag.
Foto’s: CR in Londen vir koninklike besoek
Die Suid-Afrikaanse vlag het Maandag by die Stansted-lughawe en Buckingham-paleis in Londen, Engeland, gewapper.
American Music-pryse: Taylor Swift en Lionel Richie maak geskiedenis
Dié geleentheid het deur die jare ook vir ʼn paar ikoniese rooitapyt-oomblikke gesorg en vanjaar was geen uitsondering nie.
Janusz Walus ’n vry man
Die Konstitusionele Hof het Maandagmiddag parool aan die veroordeelde moordenaar van die voormalige SAKP-leier, Chris Hani, toegestaan.
Qashqai: Duur én dors
Die Qashqai is ʼn ware 5-sitplek-gesinsmotor, mét ʼn lekker kattebak, en met die eerste oogopslag is daar werklik niks om nié van te hou nie.
DKD ‘respekteer’ hof se besluit
Daar word intussen van die kommissaris van die departement van korrektiewe dienste gevra om ʼn “onpartydige en apolitieke” besluit te neem.
Familie soek al maande na vermiste 68-jarige
“Ek glo nie hy is dood nie. Ek wil dit nie glo nie. Ek glo hy leef.”
DA eis opnuut ramptoestand oor Eskom
Daar is intussen geen duidelikheid oor waar die beloofde geld vir diesel, om hoër fases van beurtkrag te vermy, vandaan gaan kom nie.
Lesersbrief: Charlize, Amerika het jou laat vergeet
Ek onthou self dae in Amerika waarin ek soveel heimwee beleef het dat ek fisies siek gevoel het. En wanneer ʼn mens so voel, is jy partymaal geneig om ander af te druk, sodat jy so ʼn bietjie “hoër” kan voel.
Beseerde boer in varkhok aangetref
Toe Sakkie Bell se verloofde terugkeer huis toe, het sy agtergekom iets is nie pluis nie.
Boek: Skool vir kinders met vreemde talente
Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon in dié kosskool.