Die tydgapings in die beeldmateriaal was veral vir die verdedigingspan van belang.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Podsending"
Polisie gryp miljoene se nagemaakte items
Gedurende die operasie het die span ook ʼn vervaardigingsfabriek en stoorfasiliteit afgebreek waar nagemaakte goedere na winkels in en om Johannesburg versprei is.
Antwoorde geëis oor Zuma se spesiale kwytskelding
Die oudpresident het verlede Vrydag net sowat ʼn uur agter tralies deurgebring voordat die tronkdeure weer vir hom oopgeswaai het as deel van pres. Cyril Ramaphosa se splinternuwe spesiale program om kwytskelding aan nie-gewelddadige oortreders te gee.
Opposisie loop uit Bela-beraadslaging
Daar blyk ʼn poging te wees om die indruk te skep dat die publiek die Bela-wetsontwerp ondersteun terwyl al die data nog ontleed moet word.
Wanneer ’n ma se gemoed té donker word …
’n Psigiater van Pretoria sê dit is ongelukkig in sommige gevalle só dat voorgeskrewe medikasie vir ma’s met geestesversteurings die verskil tussen lewe en dood beteken.
Senior wetgewers vra Biden om SA te straf
“Ons bevraagteken of ʼn land wat gevaar loop om Agoa-voordele te verloor die voorreg moet hê om die 2023 Agoa-forum aan te bied,” lui die kommerwekkende brief aan pres. Joe Biden se administrasie.
Plaasmoorde: Wes-Kaap nié ‘immuun’
“Daar is ʼn besliste tendens van toename van misdaad in landelike gebiede in die Wes-Kaap en dit is kommerwekkend,” sê Agri Wes-Kaap ná die moord op Pierre en Belinda de Kock.
Wat word van misdaadrekords vir inperkingsoortredings?
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het net verlede jaar meer as 400 000 mense in hegtenis geneem vir die beweerde oortreding van die Covid-19-regulasies in 2020, die eerste jaar van die inperking.
ToekomsVenster: Môre sal die son weer skyn
Moenie toelaat dat swaarkry die laaste woord spreek in jou lewe nie. Verwag die nuwe môre, wat telkens kragtens die belofte van God aanbreek en deurbreek.
Luister: Neil Somers gesels oor opwindende country-musiekfees
Somers sal op 4 September vanjaar die verhoog met talle kunstenaars deel tydens die SkaapStad Country Fest-geleentheid.
Aktualiteitsprogram word podsending ryker
Sedert 1988 kuier die gewilde aktualiteitsprogram Carte Blanche al die kassie, en nou, dekades later, sal ’n weeklikse podsending by dié program se inhoudslys gevoeg word.
Jeugpodsendingreeks takel taboe-onderwerpe
Jacaranda FM, sy susterstasie, East Coast Radio, en internasionale uitsaaivennoot Deutsche Welle (DW) glo dis tyd dat Suid-Afrikaanse jeug nie meer terugdeins vir moeilike gesprekke nie.
Luister: Dís nou ware etiket, sê plaaslike butler
André Visser, ʼn professionele butler, het by Maroela Media in die ateljee kom kuier en gesels oor watter etiketreëls hy voel ons nooit moet laat vaar nie.