Craig Urbani gesels oor sy rol in “The Sound of Music”, ʼn jaar by “Binnelanders” en sy verloofde, Cindy Swanepoel.
Lees meerAlles vir Sondag 23 Julie 2023
Herwinningsmaatskappy in Alberton brand
Brandbestryders aan die Oos-Rand spook sedert Sondagmiddag om ʼn groot brand by ʼn papierherwinningsmaatskappy in Alberton te blus.
Red Bull herskryf die geskiedenisboeke
Red Bull het die eerste F1-span in die geskiedenis van die sportsoort geword om 12 wedrenne op ʼn streep te wen.
Die week in foto’s
In ʼn era van kitskommunikasie het foto’s ʼn universele nuustaal geword. Dié week se foto’s vertel verhale wat woorde alleen nie kan oordra nie. Kyk hier na sommige van die week se nuusgebeure.
Dubbelreënboog in die halfwoestyn: Augrabies
Ons kuier met koffie en koekies terwyl die kinders ʼn bordspeletjie speel. Aandete is burgers en melkskommel by Quiver Tree-restaurant, ʼn gesellige afskeid op die einde van ʼn spesiale staproete, skryf Carina Stander.
Mond- en voetskilders leef in kleur
Beide Johan Louw en Patrick Botto se lewensprentjies het op ʼn jong ouderdom verander.
Wêreldbeker: Skotland, die brawe
Die Skotte het sedert 1987 nog elke jaar in die Wêreldbekertoernooi gespeel.
Netbal: ‘Ons is gereed’
Die Proteas begin hul Wêreldbeker-veldtog teen Wallis met wedstryde teen Sri Lanka en Jamaika wat volg.
Tweejarige seuntjie van Noordwes vermis
Klein Tshepang Mathews Malinga se boeties en sussies het hom Vrydag vir die laaste keer gesien.
Ramokgopa op pad na Grootvlei ná brand
Die minister van elektrisiteit het Sondag gesê hy is uiters bekommerd oor die voortslepende vertragings by die Koeberg-kragsentrale.
Manie lyk pure (Lib)Bok
Talle rugbyondersteuners meen dat Manie Libbok die aangewese speler is om die no. 10-trui vir die Springbokke in Handré Pollard se afwesigheid te dra.
Naweek eindig op fase 4-noot
Soos sake nou staan, sal beurtkrag vanaf Dinsdag tussen fase 2 en fase 4 wissel.
Vermiste kop ná maand in rivier gevind
Die kop van ʼn jong man wie se onthoofde liggaam meer as ʼn maand gelede in die Vrystaat gevind is, is die naweek uiteindelik in die Namahadi-rivier gevind.
Video: ‘Real Housewives’ se Candice eerlik en opreg, maar gʼn boelie
“Dis hartseer dat daar mense is wat dink ek is ʼn boelie net omdat ek die waarheid gepraat het, maar ek het vroeg in die reeks reeds besef dat sekere kommentaar nie die tyd of energie werd is nie.”
Con Grazia-sustertrio geanker in familiebande, geloof
“Van jongs af het ons saam opgetree in kerke, ouetehuise, troues, teetuine en by skoolgeleenthede.”
Swede breek Banyana-harte
Amanda Ilestedt het die wendoel in die 90ste minuut van die Wêreldbeker-kragmeting tussen Swede en Banyana Banyana in Nieu-Seeland aangeteken.
Feestelike vermaak wag op jongspan by Aardklop
ʼn Volronde aanbod vir die hele gesin wag vanjaar by Aardklop, met ʼn goeie skeut kindervermaak wat op die planke gebring word.
Gesteelde staatsvoertuie in ongeluk betrokke
Die twee staatsvoertuie was Vrydag nog in ʼn werkswinkel in Limpopo vir herstelwerk.
Video: Ds. Liezel só onthou op haar 40ste verjaardag
“Ons mis jou, my kind. Ons is lief vir jou, maar ons vier jou verjaardag al is jy in die hemel.”
Wêreldbekertoernooi: Is dit weer een vir die All Blacks om te verloor?
Ondanks die All Blacks se oënskynlike oorheersing is daar gereeld slaggate waarin hulle trapm skryf Pieter Kruger.