Spanje se vrouesokkerspan is die Wêreldbekerkampioen nadat hulle Engeland met 1-0 voor meer as 70 000 toeskouers in die eindstryd in Sydney geklop het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sokker-vrouewêreldbeker"
Swede breek Banyana-harte
Amanda Ilestedt het die wendoel in die 90ste minuut van die Wêreldbeker-kragmeting tussen Swede en Banyana Banyana in Nieu-Seeland aangeteken.