“As dít wat die drie jong manne na bewering voor ʼn handjievol mense in Groblersdal gedoen het neerkom op opsweping, is dit wat Malema voor ʼn propvol stadion gedoen het, opsweping kwadraat!”
Lees meerAlles vir Woensdag 14 Februarie 2024
Departement gekap oor R10,7 miljoen vir drie Vrouedaggeleenthede
Honderde duisende rande is aan onder meer markiestente, stoele, dekor en spyseniering bestee.
Jong SAners van die wêreld se mees romantiese reisigers – opname
“Hierdie passie om liefde oor grense heen te vind, spruit dalk uit Suid-Afrikaners se gevoel van avontuur en openheid vir nuwe ervarings,” sê die Flight Centre Travel Group.
Lauren Dickason moontlik in Maart gevonnis
ʼn Nuwe voorlopige datum is vandeesweek aan Lauren Dickason se saak in die Christchurch-hooggeregshof in Nieu-Seeland toegewys.
Twee van TMPD in die pad gesteek oor afpersing
Grandi Theunissen sê dié afdankings kondig die einde van ʼn era van straffeloosheid binne die TMPD aan.
Man, vrou dood gevind in Bloem-woning
Die Vrystaatse polisie krap nog kop oor ʼn moontlike motief nadat die liggame van ʼn man en vrou dood in hul woning aangetref is.
ToekomsVenster: Wie se standaard handhaaf jy?
Onthou, jy is ‘n beelddraer van die lewende God self.
Gouws-verkragtingsaak: ‘G’n met beeldmateriaal gepeuter’
Die tydgapings in die beeldmateriaal was veral vir die verdedigingspan van belang.
Springbokke is 2023 se nuusmaker van die jaar
Dit is die vierde keer dat die span dié toekenning ontvang.
Ruhan du Toit en sy vrou deel liefdesverhaal in sielvolle video
“Dit is vir ons uiters belangrik om in elke dag se saamwees mekaar te herinner van ons liefde vir mekaar.”
Staatsondernemings bly in die rooi – verslag
“Die eindelose reddingstrategie het misluk.” Só lyk Eskom, Transnet en die Poskantoor se skuldvlakke…
Ackerley-belegging: ‘Nee, ons verkoop nie die Springbokke’
“As nasionale instellings is die Springbokke en SA Rugby nie oordraagbaar na ʼn private ekwiteit nie.”
Hittegolf voorspel in dié provinsies
Dorpe in die Noord- en Oos-Kaap het die afgelope paar dae temperature hoër as 40 °C beleef.
Munisipale besteding ‘buite beheer’
ʼn Onlangse voorlegging deur die ouditeur-generaal in die parlement skets ʼn somber prentjie van die enorme wanbesteding wat by munisipaliteite in die land voorkom – hoofsaaklik weens korrupsie.
MV Agusta vestig hom weer in SA
In Suid-Afrika het onafhanklike invoerders MV Agusta-modelle ingevoer, en dit het veroorsaak dat onderdele en dienste nie heeltemal op standaard was nie. Hierdie ikoniese handelsmerk val nou egter onder die beheer van KTM Suid-Afrika.
‘Als in plek’ vir NGV
Die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) het blykbaar nie meer keer nie.
Nuwe koninklike webblad, podsendings vir Meghan en Harry
“Om ʼn vrouemaatskappy te kan ondersteun met ʼn reeks hoogs vermaaklike podsendings is ʼn fantastiese manier om 2024 af te skop.”
Ambisieuse Carlos droom groot
“Ek wil die beste speler nóg wees,” het Carlos Alcaraz gesê terwyl hy ook erken dat Novak Djokovic se spel hom tot hoër hoogtes aanspoor.
Jy kan inflasie hokslaan met ʼn Koopkrag-kaart
Koopkrag bederf jou deur net te doen wat jy gewoonlik doen. Gebruik jou Koopkrag-kaart by enige van meer as 10 000 winkels landwyd en ontvang elke feesseisoen geld terug in jou sak.
Kaapstad skud vere reg vir grootste kunsteskou in Afrika
Die skone Kaap gaan dié naweek selfs nog meer aanskoulik wees met die room van Afrika se kunstenaars wat by die Investec Cape Town Art Fair sal saamtrek.