“Ek het ‘Verlore seun’ reeds ʼn tydjie gelede al geskryf, maar ek is gemaan dat ek nie té eerlik en diep moet raak nie. Op die plek waar ek tans in my loopbaan is, gee ek nie meer so baie om nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "musiekvideo"
Luister: Arno Carstens sing vir geliefdes buite SA
“Wat ek die meeste van Suid-Afrika gemis het, was die fauna en flora, en familie en vriende. Dit is die goed wat jy mis: die horison, sonsondergange en jou mense.”
Ruhan du Toit en sy vrou deel liefdesverhaal in sielvolle video
“Dit is vir ons uiters belangrik om in elke dag se saamwees mekaar te herinner van ons liefde vir mekaar.”
Musiekvideo: Joshua na die Reën skyn Lig in verskillende tale met Kerslied
“Daar is ʼn tipiese nostalgiese element aan die woorde wat gaan oor families of gesinne wat saamkom en die koms van Lig sien, vier en die emosie daarvan ervaar.”
Musiekvideo: Sangers sê hier is ware hoop
“Kyk na die Here” is ʼn liedjie wat elke luisteraar wil herinner aan God se plan met jou lewe.
Musiekvideo: Voormalige beroepsjagter Boerkie sing nou oor verlore liefde
“Jy weet mos hoe verlief ʼn skoollaaitie kan raak. Al was ek nog nat agter die ore toe ek dit geskryf het, kan mense hulle nog steeds met die tema vereenselwig.”
Eloff trek nuwe baadjie aan vir Anneli van Rooyen-treffer
Voordat Eloff bekend geraak het, het hy in ʼn pizzarestaurant in Sandton gesing. “Niemand het na my geluister nie, al het ek my hart uit gesing,” vertel hy.
Luister: Kabaal Klankbaan raak nostalgies met ‘mixtape’
“Dit is soos ʼn potjiekos of lamsboud wat lank stowe, wat lank in die oond is voordat dit gereed is.”
Musiekvideo: Jong country-sangeres debuteer in Afrikaans
“Die liedjie is geskoei op my eie ervaring,” verklap sy oor die inspirasie agter die lied.
Jonge Niamh sing Kerslied vir goeie doel
“Ek het juis Reach for a Dream gekies om baat te vind by die lied omdat die organisasie ’n onvergeetlike verskil maak in die lewens van kinders met lewensgevaarlike siektes – kinders wat baie dikwels Kersfees in die ‘onbekende’ moet deurbring,”
Musiekvideo: Emil, Charlize verleen stemme aan kragtige duet
“Ek het dadelik geweet ek het goud losgeslaan.”
Franja vier die lewe, leef passie uit met musiek
Sy vertel laggend dit was heerlik om saam met haar broer, Ruan Josh, te werk, al het hy soms aan die slaap geraak in die ateljee terwyl sy aan ʼn liedjie skaaf.
Musiekvideo: Carma, CheraLee en Elmé vier seisoene van vrouwees
“Dieselfde opregte gevoel het op ons elkeen se harte gedruk: dat net soos vroue dinamies in hul wese is en soos ʼn blom van saad na vrug gaan, het hulle ook iets uniek om in elke seisoen van hulle lewe te bied.”
Luister: Hoop is tema van Andriëtte se lewe, loopbaan
“ʼn Mens raak eintlik net dieper met ouderdom. Dit is dalk omdat my lewe voller en dieper geword het, maar ek wil nou sing oor die goed wat my hart raak.”
Musiekvideo: Dans in die donker met Ruan Josh se ‘Ligte af’
“Ek glo ‘Ligte af’ gaan help om die bitterheid wat mense as gevolg van beurtkrag ervaar, te verdryf.”
Musiekvideo: Jemma, Georic sing noodkreet vir liefde
Maroela Media se lesers kry vandag ʼn eerste kykie na dié musiekvideo.
Musiekvideo: Neil Nachtrein vra diep vrae oor gebroke gesinne, vergifnis
“Die liedjie vra die vrae, sonder om antwoorde te gee. Die antwoorde is iets waarna elke luisteraar self moet gaan soek.”
Musiekvideo: Stadsjapie Hugh Lynn wil plaasmeisie beïndruk met dié snit
Nykie Pretorius van “Op my Eish!”-faam vertolk die vrouehoofrol in die musiekvideo.
Rohan Britz sing diep woorde in danssnit
“Ek mis jou” is ʼn heerlike dansliedjie, maar met lirieke wat Rohan na aan die hart lê.
Luister: Lied is Jan Rhaap se Vadersdagbelofte aan sy kinders
“Maak nie saak wat gebeur nie, ek sal hier wees vir julle elke liewe dag van die res van my lewe. Solank as wat ek kan, sal ek julle liefhê en beskerm.”