Die voormalige Australiese krieket-kaptein Allan Border (68) het Vrydag bekend gemaak dat hy al jare lank aan Parkinson se siekte ly – die hoeveelste slag…
Lees meerAlles vir Vrydag 30 Junie 2023
Hewige opeenhoping van trokke by Lebombo
Die jongste opeenhoping van honderde vragmotors strek glo vir meer as 20 km tussen Malelane en die grenspos by Komatipoort.
Phala Phala: ‘Nie so vinnig, meneer die onskuldige president’
Die DA sê die waarnemende Openbare Beskermer se verslag oor die Phala Phala-skandaal lees meer soos ʼn werksonderhoud as ʼn afgehandelde ondersoek.
ʼn Saterdag grootliks sonder beurtkrag
Soos sake nou staan sal daar geen beurtkrag tussen middernag vanaand en Saterdag 16:00 geld nie.
Minister gaan appelleer teen uitspraak oor Zimbabwiërs
Die hooggeregshof het vandeesweek beslis dat die regering se besluit om ná ʼn sekere datum nie verder die vrystellingspermitte wat aan Zimbabwiërs uitgereik is te hernu nie, ongrondwetlik is.
Phala-Phala: Ramaphosa van alle blaam onthef
Pres. Cyril Ramaphosa het niks om voor verantwoording te doen wat die destydse inbraak op sy wildsplaas Phala Phala betref nie. Genl.maj. Wally Rhoode, hoof van Ramaphosa se beskermingsdiens, het wél.
’n Sokkie kan ’n lewe verander
Ons wil graag hierdie jaar weer 2 722 vroue help, maar ons kan dit nie doen sonder ʼn tannie Marie wat hoop saai, sonder ons gemeenskappe wat saam brei en sonder die gemeenskap wat die sokkies koop nie.
Supermodel (53) word weer ma
“ʼn Ware geskenk van God. Geseënd!”
Vyf polisiebeamptes vasgetrek
“Dit is ons grondwetlike plig om vrot elemente uit die stelsel te verwyder en Suid-Afrika se vertroue in die polisie te herstel.”
ToekomsVenster: God gaan iets nuuts doen
Jy kan nie vasgeketting bly aan die verlede, maar terselfdertyd die vryheid van die hede en die toekoms, gerugsteun deur God se beloftes, omarm nie.
Agt maande later steeds geen uitspraak in OB-skorsingsaak
“Hierdie vertraging spreek óf van growwe onbevoegdheid op die hoogste vlakke van die regbank óf van ʼn hof wat die president aktief in sy onwettige optrede bystaan,” sê ATM.
R13 miljard om hawens op te knap
Die planne strook met Transnet se strategie om ʼn sogenaamde slimhawestelsel te skep.
Kan VW die halftonbakkie weer laat terugkeer?
Nissan se NP200 kom in Desember tot ʼn einde en Nissan het nie vir hom ʼn plaasvervanger nie. Brendon Staniforth is egter oortuig dat Volkswagen met die perfekte oplossing sit.
Hierdie lesers wen BBP-kaartjies vir Jo Black in Nederland
Twee oorsese Maroela Media-lesers het elkeen ʼn stel BBP-dubbelkaartjies gewen om na Jo Black se vertoning op Saterdag 15 Julie by die Theater Amsterdam in Nederland te gaan kyk.
‘Behoeftige’ ANC-raadslid behoort geld terug te betaal
Die raadslid is in 2016 verkies en kry die afgelope sewe jaar korting op sy eiendomsbelasting asook verskeie ander voordele.
Musiekvideo: Stadsjapie Hugh Lynn wil plaasmeisie beïndruk met dié snit
Nykie Pretorius van “Op my Eish!”-faam vertolk die vrouehoofrol in die musiekvideo.
RHOWL se Mariska spog met nuwe baba
RHOWL-kykers het haar met ʼn bababoepie leer ken, maar sy het eers in die jongste episode haar swangerskapnuus gedeel.
Kry ’n paar Afrikaanse apps vir jou slimfoon
Verkies jy eerder jou slimfoon in Afrikaans? Hier is ons lys van heerlike Afrikaanse apps vir jou slimfoon!
Nog ʼn daling in petrolprys verwag; dieselpryse styg waarskynlik
Vir verbruikers met petrolvoertuie is die verwagte daling goeie nuus, maar duurder diesel beteken ook groter insetkoste wat weer op ander vlakke pryse kan opjaag.
Luister: Barto – van nuweling musikant tot Afrikaanse treffermaker
“Ek sit hier vandag, bevoorreg om te kan sê ek maak voltyds musiek. Dit is die beste gevoel in die wêreld.”