“Ek kan egter nie aan iets beter dink as om uiteindelik jou lewe saam met een persoon deur te bring nie, so miskien gebeur dit en miskien nie,” sê Brendan Peyper (27) oor die ervaring wat voorlê.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Barto"
Luister: Barto – van nuweling musikant tot Afrikaanse treffermaker
“Ek sit hier vandag, bevoorreg om te kan sê ek maak voltyds musiek. Dit is die beste gevoel in die wêreld.”