Die voortslepende konflik in Soedan het op 15 April uitgebreek en sedertdien die lewens van meer as 2 000 mense geëis.
Lees meerAlles vir Sondag 18 Junie 2023
Nóg reën, koue op pad vir Wes-Kaap
Die weerdiens sê Kapenaars kan nog vloede te wagte wees weens die reeds versadigde grond.
MotoGP: Binder se soet word suur
Brad Binder het agtste in die MotoGP weggespring en daar was groot afwagting vir ʼn moontlike podiumplek.
Vrou vermis, eksman ondervra
’n Saak van poging tot moord word tans ondersoek nadat Desiree Baartman van Bethelsdorp meer as ’n week gelede verdwyn het.
Max spring eerste weg in Montreal
Fernando Alonso het belowe dat hy alles in die stryd sal werp om die vlieënde Nederlander in sy spore te probeer stuit.
DA wil weet hoeveel vredesending belastingbetaler gekos het
“Cyril Ramaphosa moet verantwoordelik gehou word vir die miljoene rand aan belastingbetalersgeld wat op sy mislukte beeldpoets-sending vermors is.”
Hooggeregshof beslis weer in Intercape se guns
Intercape het hom vandeesweek weer tot die hof gewend in ’n poging om die staat te dwing om gehoor te gee aan die aanvanklike bevel wat die einste hof verlede jaar uitgereik het.
Stonehouse verdien lof vir Laeveldse rugbysukses
Kom ons wees eerlik: Jimmy Stonehouse weet presies hoe om die beste uit sy spelers te kry en hoe om ʼn span van die grond af op te bou. Dit is dalk tyd om ʼn rugbyprofeet in sy eie land te eer.
Verlig spysverteringsprobleme met Progast Multi-Action-druppels vir die hele gesin
[promosie] Progast® Multi-Action Druppels is ʼn kruiemedisyne wat 10 botaniese ekstrakte bevat wat help om simptome van spysverteringsongemak te help verlig.
Liggaam ná swaar reën in Overberg uit rivier gebring
Nadat swaar reën oor groot dele van die Wes-Kaap uitgesak het, het polisieduikers ’n liggaam uit die Buffeljagsrivier naby Swellendam geduik.
Kuier in Nagkantoor – Krugersdorp-tonnelroof
“Die storie het dadelik my aandag getrek want dit was ʼn tipe roof wat ons nog nooit voorheen in Suid-Afrika gesien het nie. Iets so reg uit ʼn fliek uit.”
Rybewysmasjien werk weer!
Die departement sit nou met ’n agterstand van 350 000 rybewyskaarte wat inderhaas gedruk moet word.
Karla mik na podiumplek saam met Proteas
Karla Pretorius is in 2019 as die topspeler by die Wêreldbeker-toernooi in Liverpool aangewys. Sy gesels nou oor ma-wees, haar doelwitte en die Proteas se vooruitsigte vir die netbalskouspel in Kaapstad.
Kaap van storms: Sluise dekades laas só groot oopgemaak
Water het vandeesweek in ’n stadium teen 207 kubieke meter per sekonde deur dié drie sluise van die Wemmershoekdam gevloei.
Jo Black: ‘Dis my Oupie daai’
“Toe jy tussen drie en 13 jaar oud was, was hierdie ou die rykste, die sterkste, die grootste, die mooiste, die frisste, die vinnigste.”
Pienaar of Goosen, nie Jantjies, hoort by Bokke
Dis sekerlik enige afrigter of keurder se reg om te kies wie hy wil, maar word die openbare sentiment nie ook in ag geneem nie?
Supervlermuis: Battie se reis nog lank nie verby
Battie, wat al die pad van Velddrif aan die Weskus ʼn veilige hawe by die rehabilitasiesentrum ThinkBat in Pretoria gevind het, kan volgens kenners nou moontlik ook ʼn bydrae tot kankernavorsing maak. Verslaggewer Janice du Plessis het dié spesiale vlermuis gaan ontmoet.
Jak, seun Jamie (13) gesels oor sportprestasies, alledaagse lewe
“Eendag as hy groot is met sy eie lewe en familie, gaan dit vir hom ook lekker wees om te weet hy was altyd ondersteun en hy gaan dan weer dieselfde met sy eie kinders doen.”
Omgee help leemte van afwesige pa’s vul
Die hartseer van die situasie is dat navorsing toon dat meer as 60% van kinders in Suid-Afrika die lewenspad sonder ʼn pa aan hul sy moet stap.
‘Binnelanders’ se Clint en Bradley geniet die rol van pa-wees
Maroela Media het met Clint Brink en Bradley Olivier, akteurs van die sepie “Binnelanders”, gesels oor pa-wees en Vadersdag.