In die Ceresvallei word daar nou nie net meer met graan en vrugte geboer nie, maar sommer ook met die energie van die son.
Lees meerAlles deur die skrywer Alita Steenkamp
Kuier in Nagkantoor: Koos Doep – kind van die wind
Op Sondag 15 Januarie 1984 het die polisie om halfeen die middag aan haar voordeur kom klop, vertel Koos du Plessis se weduwee.
Kuier in Nagkantoor – ʼn Geliefde derduiwel
Wat van Danie Craven so ʼn besondere mens gemaak het, was dat hy in alle aspekte van rugby ʼn belangrike en besondere bydrae gelewer het.
Kuier in Nagkantoor: Oom John en die Engelsman
Brits het in 1976 by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aangesluit en in 1977 by die spesiale wageenheid. In daardie tyd het hy toe naderby kennis gemaak met Balthazar Johannes (John) Vorster wat vanaf 1966 tot 1978 Suid-Afrika se eerste minister was.
Kuier in Nagkantoor: Die lewendige ‘bom’ in ʼn jong soldaat
Op ʼn dag, in die siekeboeg op Oshakati, het ʼn voorval plaasgevind wat steeds na 37 jaar ongelooflik klink.
Ongekende sukses vir ‘Poppie Nongena’
Die aangrypende verhaal van Poppie Nongena, wat reeds in boekformaat wêreldwyd gelees is, maak nou ook opslae by internasionale rolprentfeeste.
Kuier in Nagkantoor: Die storie agter Koos Kombuis en Lisa se klavier
Koos Kombuis vertel dat hy eendag in ʼn pizzaplek in Oranjestraat gesit en eet het toe hy deur die venster vir Liza Geldenhuys saam met Nataniël sien stap het.
Nagkantoor: Virtuele kuierplek en kuierkroeg van herinneringe
De Wet se droom was egter nie bloot net om ʼn virtuele kuierplek te skep nie. Hy wou ook baie graag ʼn kuierkroeg hê, want soos die skrywer C Johan Bakkes sê: “Ek wil van kroeg tot kroeg loop en die plaaslike mense leer ken. ʼn Kroeg is ʼn dorp se siel.”
Video: Gys de Villiers, New York hier kom ons!
Gys de Villiers gesels oor sy besluit om New York toe te trek.