“So diep in ons harte. Welkom in die familie, mensie.”
Lees meerAlles vir Sondag 18 September 2022
Operasie wil Marion-eiland tot vorige ekologiese glorie herstel
“Dis nie die sogenaamde silwer koeël vir natuurbewaring nie, maar ons kan die horlosie hier terugdraai om ʼn kosbare deel van ons planeet te red en na haar voormalige glorie te herstel.”
Vrou wag ná 8 jaar steeds vir ’n nier
Daar is tans sowat 2 780 mense op die waglys vir verskeie orgaanskenkings en -oorplantings, maar slegs 0,2% van Suid-Afrikaners is geregistreerde orgaanskenkers.
MotoGP: Brad Binder só naby aan podiumplek
Dit was Sondag in Aragon, Spanje, weer ʼn geval van so naby, maar steeds te ver vir Suid-Afrika se Brad Binder (Red Bull KTM) in die Aragon MotoGP op Motorland.
Tsoenami-waarskuwing opgehef ná aardbewing naby Taiwan
Die aanvanklike sterkte is as 7,2 aangegee, maar die USGS het dit later na 6,9 afgradeer. Talle naskokke is aangeteken.
Vier keer lewenslank vir reeksverkragter
“Hy is ʼn gevaar vir die samelewing en moenie weer lewenslig sien nie.”
Streng waterbeperkings vir Krugersdorp verwag
Sekere gebiede is reeds drie weke sonder water.
Pa, boetie voor agtjarige doodgeskiet
“Die 18-jarige seun is noodlottig gewond. Die raadslid is ernstig beseer en hy het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.”
Meer vrae as antwoorde oor Mzansi-orkes
“Die voorlegging saam met die uitvoerende hoof van die orkes, Bongani Tembe, was baie vaag met bitter min nuwe inligting. Dit laat ons met meer vrae as antwoorde.”
Aantygings ontspoor Bokke nie
“Alle lof aan die spelers wat deur hul spel ware karakter gewys het.”
Paramedici sterf in Ceres-ongeluk
“Ons bedank en onthou dié beamptes vir hul besonderse bydrae tot gehalte-gesondheidsorg vir die mense van ons provinsie.”
Vier naby begraafplaas doodgeskiet
Die familie was besig om voorbereidings te tref om die oorskot van hul ouers weer te begrawe toe onbekende mans op hulle losgebrand het.
Reën vir Oos-Kaap, koue vir KZN, Mpumalanga voorspel
Die publiek word ook aangeraai om baadjies en komberse byderhand te hou, aangesien koue temperature verwag word.
Eskom: Instandhoudingspanne werk onverpoosd
Die kragvoorsiener ly Sondag 15 630 MW onbeplande verliese aan kragopwekkingkapasiteit.
Kuier in Nagkantoor – SA se ‘Bonnie en Clyde’
In die vroeë tagtigerjare is Suid-Afrika aangegryp deur ’n paartjie wat op ’n wilde moordtog van 17 dae gegaan en vier onskuldige en niksvermoedende mans koelbloedig doodgemaak het.
MRK gevra om Pelonomi-hospitaal te ondersoek
“Toestande by die hospitaal, in ʼn stadium ʼn vooraanstaande akademiese instansie, stel die gesondheid en welstand van pasiënte in gevaar.”
‘Roger, dit is ʼn eer om jou te ken’
Novak Djokovic, Roger Federer se spanmaat in die komende Laverbeker-skouspel, het ook hulde aan die Switserse tennismeester gebring.
Vrou elf jaar later skuldig oor man se moord
ʼn Vrou en twee medebeskuldigdes is Vrydag, elf jaar ná haar man se moord, in die Delmas-hooggeregshof skuldig bevind.
VRK-reeks: Dit kan nog ‘n goue seisoen vir Suid-Afrika wees
Die vier Suid-Afrikaanse spanne wat in die Verenigde Rugbykampioenkappe speel, kan in hul tweede seisoen weer hul man behoorlik staan.
Hoe sien ek om na my bejaarde ouers?
“Die belangrikste deel in hierdie proses is wel om met jou ouers te gesels en te hoor wat hulle behoeftes en gedagtes hieroor is.”