Die strydbyle tussen spelers wat aan die Amerikaanse PGA- en Europese (Dubai World Tour) reekse en Greg Norman se LIV-reeks deelneem, is opnuut geslyp.
Alles vir Sondag 18 September 2022
Geliefde Vernon Koekemoer veg om sy lewe
In 2008 het hy oornag ʼn sensasie op die internet geword ná ʼn foto van hom by ʼn musiekfees gedeel is. Nou is sy toekoms bedenklik.
Beste NWU, het jy nog plek vir my?
Ek is deel van die “kyk net hoe baie Pukke is ons hier”-bedeling. Vir my was daar geen ander plek om by te gaan studeer nie.
Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr
ʼn Reus onder Suid-Afrikaanse entrepreneurs, maar ʼn private man met ʼn ysere wil. Koos Bekker se verhaal is meer as net ʼn suksesvolle sakestorie en dit word boeiend saamgevat in TJ Strydom se nuwe boek, “Koos Bekker’s Billions”.
Inwoners sien rooi oor ‘riooldam’ langs R31
Hoewel die watermassa vir motoriste as ʼn doodnormale pan of meer kan voorkom, sal die stank jou tref sodra jy die motor se venster afdraai.
Paartjie gesoek oor beleggingslenter
Die paartjie kan die Valke moontlik bystaan in ʼn ondersoek na ʼn beleggingslenter.
Komatipoort-ongeluk eis vyf
“Met elke sterfte word talle families platgeslaan deur ʼn tragedie wat met die nodige sorg voorkom kon word.”
Nienaber trots op Bokke se eindpoging
“Ek moet egter my hoed vir die spelers afhaal wat koelkop gebly het om die wa deur die drif te trek.”
VRK-reeks: Só het die oorsese spanne gevaar
Slegs twee spanne, Ierland se Leinster en aan die tuisfront die Bulls, kon hul kragmetings weg van die huis af wen.
Gevreesde reeksmoordenaar doen aansoek om parool
“Hy voldoen aan die klassieke profiel van ʼn reeksmoordenaar en sal weer moor wanneer die geleentheid hom voordoen – of hy in die tronk of buite is.”
Ashley se ma bly nou in Thailand
Die wete dat Lynn Blignaut haar dogter twee keer ’n week vir 15 minute kan sien, was genoeg om haar te oorreed om haar tasse te pak.
Paaie herstel, maar Umdloti se riool pla steeds
Die gewilde vakansiebestemming het erg deurgeloop onder die vloede vroeër vanjaar, maar het sedertdien skouer aan die wiel gesit om te verseker hy kan weer in Desember duisende besoekers verwelkom.
Fase 6-beurtkrag ingestel
Eskom het Sondagoggend fase 6-beurtkrag met onmiddellike effek ingestel.
Luister: Gaan op reis met die Enneagram
“Dit wys vir jou jou skadukant, waarmee jy dalk nie so gemaklik is nie. Dit is egter deel van jou reis na heelheid toe.”
Gedagte vir die dag: Vroue wat sorg
Kyk na hierdie vrou. Toe Ek jou huis ingekom het, het jy My nie water aangebied om die stof van my voete af te was nie, maar sy het hulle met haar trane gewas en met haar hare afgedroog. (Lukas 7:44)