“Ek het geskrik toe ek hom gesien het. Bid asseblief vir hom.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vernon Koekemoer"
‘Lang herstelpad’ lê voor vir Vernon Koekemoer
Hy het Maandag ʼn vierde operasie ondergaan nadat hy sedert 2019 drie onsuksesvolle operasies ondergaan het.
Vernon Koekemoer ondergaan nóg ʼn operasie
“Ek glo hy gaan deurdruk,” vertel Linda Coetzee, Booyse se lewensmaat van die afgelope nege jaar.
Hulp stroom in vir Vernon Koekemoer
Jacaranda FM en ‘Good Morning Angels’ het Woensdagoggend goeie nuus vir Vernon Koekemoer en sy familie gehad.
‘Nog geen datum’ vir operasie vir Vernon Koekemoer
Booyse sou Donderdag ʼn vierde operasie ondergaan het in die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg, maar wag nog vir ʼn bed voordat hy oorgeplaas kan word.
Geliefde Vernon Koekemoer veg om sy lewe
In 2008 het hy oornag ʼn sensasie op die internet geword ná ʼn foto van hom by ʼn musiekfees gedeel is. Nou is sy toekoms bedenklik.