Die Tokologo- plaaslike munisipaliteit is een van 16 munisipaliteite in die Vrystaat wat Eskom teen die einde van Augustus gesamentlik meer as R17 miljard geskuld het vir dienste gelewer.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Oktober 2022
‘Brandstof-sindikaatleier’ vasgetrek
Byna 8,5 miljoen liter brandstof ter waarde van ongeveer R102 miljoen is die afgelope jaar landwyd uit Transnet-pype gesteel.
‘Eskom-diewe’ op heterdaad betrap
Die werknemer het glo tien vate vol hidrouliese olie ter waarde van ongeveer R800 000 uit ʼn stoorkamer probeer steel.
Verdagte in hof ná moord op Duitse toeris
Die NVG het reeds aangedui dat hy Napoleon Joseph Nyalunga se borgtogaansoek gaan betwis weens die erns van die misdryf.
Oppas vir ‘kapers’ in uniforms – polisie
Die jongste beskikbare misdaadstatistieke toon dat daar in die tydperk van April tot einde Junie vanjaar 11% meer kapings in Noordwes was as in die ooreenstemmende tyd verlede jaar.
ToekomsVenster: Wegkyk is makliker
Dis min, maar dit sê ek erken jou as ʼn medemens in nood. Dis weglaatbaar klein, maar dit vind woning in ʼn hart wat dalk baie stukkend is.
Beurtkragskedule aangepas
Eskom sê hy sal Vrydagmiddag meer inligting bekend maak oor die naweek se beurtkragskedule.
Jong pianiste pronk in nasionale klavierkompetisie
Die bekende Suid-Afrikaanse pianis Charl du Plessis is vanjaar vir die tweede keer by dié kompetisie betrokke.
Inflasie gee effe skiet
Die prys van brandstof het van Augustus tot September met 6,4% gedaal. Skoene en klere het egter die afgelope jaar die grootste prysstyging sedert 2017 gehad.
Sakeman se dood skok gemeenskap
Vier verdagtes is Dinsdagmiddag op St. Helenabaai gearresteer in verband met Bernard “Bernie” Pedro se dood.
Wildbedryf huldig sy presteerders
“Kritici van die bedryf moet hierdie uitsonderlike, hoë-gehalte ondernemings besoek om ʼn idee te kry van hoe hulle mense se lewens in die land verander.”
Woedende kliënt skiet glo wag met windbuks
Twee lisensiekantore in die Wes-Kaap is binne twee dae gesluit nadat gewelddadige voorvalle die kantore se werksaamhede tot ʼn stilstand gebring het.
SDK ondersoek 2 000 staatsamptenare sonder enige kwalifikasie
Die staatsdienskommissie sê sommige senior staatsamptenare het moontlik op grond van ervaring in die werkplek deur die range gevorder.
Losskakel-krisis: As Lambie net kon help
“Ek dink Pat Lambie sou baie goed by ons huidige spelpatroon ingeskakel het, terwyl hy ook vir die nodige variasie sou kon sorg,” het André Pretorius gesê.
Akteur deel nou eer met James Bond
Die Britse akteur spog nou met dieselfde eer wat sy fiktiewe karakter te beurt geval het.
Zuma: Korrupsiesaak in Januarie voortgesit
“Die integriteit van die verhoor moet bo verdenking wees. Dit is my taak om te verseker dat dit aan daardie verwagting voldoen,” het regter Piet Koen vanoggend gesê.
Regstellende aksie dalk gou onwettig in VSA
Regstellende aksie is die afgelope paar jaar, onder andere, deur referendums en wetgewing in deelstate se wetgewers reeds deur nege van die VSA se vyftig deelstate verbied.
Verbod op pitbulls ‘nié die antwoord’
Aktiviste vir pitbull-terriërs sê agterplaastelers en onverantwoordelike, onkundige eienaars moet eerder gekeer word.
Donderbuie kom vandeesweek vir Gauteng
Inwoners van Alberton het hulle gister tot sosiale media gewend nadat ʼn skielike donderbui oorstromings en dik lae hael veroorsaak het.
Reën kelder opwarmingstryd
“Ons sien uit na die toernooi. Ons wil goed voorberei en na die beste van ons vermoë speel,” het Temba Bavuma gesê.