Die gewone Suid-Afrikaner op straat word natuurlik deur sulke opmerkings warm onder die kraag gemaak, maar as ʼn mens ʼn tree terug sou neem en sou verstaan dat meneer Ndlozi eintlik maar net probeer relevant bly in ʼn rigtinglose bootjie, maak sy kamma-afguns baie meer sin.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "PretoriaFM"
‘Ken jou storie’- wenners aangewys
Die beoordelaars het ure lank gelees aan die 305 inskrywings wat ontvang is. Die twee wenboeke van “Ken jou storie” 2017 is gisteraand uitgereik. Die geselligheid was ʼn spoggeleentheid en die skrywers het die geleentheid gekry om met hul splinternuwe boeke te spog!
Egpare durf vyf dae aan sonder tegnologie
Vyf egpare van die Pretoria-omgewing gaan probeer om vir vyf dae sonder tegnologie klaar te kom.
Luister: Springbok- en Curriebekerrugby
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels weer rugby met die fokus op Springbok- en Curriebekerrugby.
Solidariteit Beweging gaan verder in krag van gemeenskapmedia belê
Die Solidariteit Beweging, as deel van die Beweging se 2020 Helpmekaarplan, aangekondig dat hy sy strategie ter bevordering van Afrikaanse gemeenskapmedia verder gaan uitbrei.
Luister: All Blacks-toets
Die president van die Griekwas, Jannie Louw, kuier saam met Hennie Koortzen en Wynie Strydom. Krynauw Otto en Werner Swanepoel gee hul mening oor die toets teen die All Blacks.
Luister: Springbokke se derde toets teen Ierland
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels in vandag se program, Rugby-Radio, met die voormalige Springbokafrigter, Carel du Plessis, oor die Springbokke se kans teen Ierland in die derde toets. Die SA Sewes-afrigter, Neil Powell, kuier ook saam en praat oor sy sewesgroep vir die Olimpiese Spele.
Luister: Springbokke teen Ierland
Hennie Koortzen en Wynie Strydom se gaste is onder andere Eugene Eloff en Johnny Burger.
Luister: Hoe gaan die Springbokspan lyk?
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels oor die Springbokspan wat binnekort aangekondig word. Dawie Theron, afrigter van die SA-o/20-span, kuier ook saam.
Luister: SA rugby vervelig?
Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels met die voormalige Springbok, Carel du Plessis, oor uitlatings dat rugby tussen Suid-Afrikaanse spanne vervelig is. Die komende naweek se Superwedstryde word ook bespreek.
Luister: SuperRugby-terugblik
Hennie Koortzen en Wynie Strydom kuier weer saam in die Rugby-Radio-ateljee. Die gaste is Toks van der Linde, Piet Strydom en die afrigter, Allister Coetzee.
[Luister] Superrugby voorbereiding
Dit is weer tyd vir Rugby-Radio. Hennie Koortzen en Wynie Strydom gesels SuperRugby. Franco Smith van die Cheetahs en Johan Ackerman, afrigter van die Lions, kuier saam. Die nuwe Bulls-kaptein, Adriaan Strauss maak ook ʼn draai.
NW-gesondheid hoes vir mediese eise
Die departement van gesondheid in Noordwes het die afgelope vier jaar glo meer as R40 miljoen uitbetaal aan mediese eise en ʼn verdere R30 miljoen rand aan regskoste.