En die wenners is …
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 September 2023
Bok-voorspelers wil weer spierkrag wys
Daar is sewe voorspelers op die Springbokke se plaasvervangersbank vir die naweek se belangrike Wêreldbeker-wedstryd teen Ierland op die Stade de France.
Michael Jackson se Moonwalk-hoed te koop
Net voor hy sy bekende Moonwalk-dans vir die eerste keer gedoen het, het Michael Jackson sy hoed na die kant van die verhoog gegooi. Vier dekades later word dit in Parys op ʼn veiling verkoop.
Kunstenaar moet geld teruggee wat hy as ‘kuns’ gebruik het
Hy het leë skilderdoeke aan die museum oorhandig met die titel “Vat die geld en hardloop”
‘Staak eers openbare verhore oor NGV’
“Dit is onaanvaarbaar dat die Gautengse wetgewer nie behoorlike geleentheid aan die inwoners van dié provinsie gee om hul insette op só ’n gevaarlike wetsontwerp te lewer nie.”
Antwoorde geëis oor verseëlde brandkrane in Tzaneen
“Die krane is verseël, gebreek of beskadig en sal veroorsaak dat die brandweer nie genoeg water sal hê om ʼn brand te blus indien dit daar uitbreek nie.”
Kommer dat duisende kinders in Soedan kan sterf
Unicef vrees dat “duisende kinders in die volgende paar maande sal sterf.”
Gary Player kap VSA regering en vroue-sokkerspan
“Die Amerikaanse regering moet hom nie bemoei met die sake van sportorganisasies nie en atlete moet wegbly van politiek.”
Duisende liggame onopgeëis by staat se lykshuise
Die DA sê van die liggame is al van 2017 af by staatsbeheerde lykshuise, maar niks word gedoen om die oorvol instelling se uitdagings te pak nie.
ToekomsVenster: Wat staan ons te doen?
Ons kan hand uitsteek en probeer help.
Solidariteit Beweging pleit by Amerikaners oor Agoa
Suid-Afrika kan ondanks onstabiliteit in ander dele van die vasteland, steeds ’n bakermat van demokrasie en ’n vryemark-ekonomie in Afrika wees, sê die Suid-Afrikaanse afvaardiging op besoek aan die VSA.
Alle oë nou op Rassie
Die soms omstrede direkteur van Suid-Afrikaanse Rugby beskryf homself as ʼn “stil, ongekompliseerde ou”. Iets waarmee menige skeidsregter sal verskil.
‘Sandduin’-boere skrik vir min
Hierdie skape, beeste en bokke se kondisie steek glad nie af teen diere elders nie, inteendeel, hier is al telkemale wenners van nasionale slaglamkompetisies aangewys.
Murray opgewonde, maar ook versigtig vir Bokke
“Dit is ongelooflik opwindend om teen die Wêreldkampioenspan in Parys te speel. Ons sal egter vir enigiets gereed moet wees; die Springbokke is trouens ʼn baie moeilike span om teen te speel.”
Almal se Sassa nou betaal – Posbank
Altesame 600 000 begunstigdes het twee weke lank gewag op hul Sassa-toelaes nadat Posbank se stelsel aangedui het dat dit reeds onttrek is.
Wen kaartjies na buite-ekspo in Hartenbos
Dié unieke ekspo is sedert 2011 ʼn hoogtepunt op kampeerders se kalender en vind jaarliks met groot sukses by die Sondela-natuurreservaat in Limpopo en die Môreson-plaas net buite Malmesbury plaas.
Derde verdagte vas oor liggaam op bakkie
Beamptes het die bakkie van die pad afgetrek en deursoek waarna daar op die liggaam van ʼn 45-jarige man onder plastieksakke op die laaibak van die bakkie afgekom is.
Ikoniese rotsformasie groet in rowwe see
Die verwoesting van die gewilde rotsformasie by Kenton-on-Sea stem talle inwoners en gereelde besoekers nostalgies.
Rafa brand om sy terugkeer te maak
“Ek wil weer speel, maar is deeglik bewus van die hindernisse wat in my pad staan.”
Vyf by winkelsentrum in Richardsbaai doodgeskiet
Die voorval het hom vanoggend in die parkeerterrein van die winkelsentrum afgespeel.