Die vrou het sedert haar aanstelling meer as R4 miljoen aan jaarlikse salarisse en bonusse onbehoorlik verdien.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Sassa"
Talle vas vir beweerde Sassa-skelmstreke
Die Valke het op verskillende plekke in die Tzaneen-omgewing toegeslaan.
Kommer oor superverspreiding van virus by Sassa-betaalpunte
“Die toue soos dit vandag lyk, kan kwesbare mense blootstel aan Covid-19 en die nuwe virusvariant.”
Sassa verleng betaling van tydelike toelae
Die ramptoestand wat weens Covid-19 afgekondig is, het dit vir talle mense moeilik gemaak om vir gewone toelae aansoek te doen.
Meer as 1 500 by metro ontvang bedrieglik toelae
Meer as 1 500 van dié metro se werknemers het op ’n bedrieglike wyse die spesiale Covid-19-toelaag van R350 of ander maatskaplike toelae ontvang.
Twee met honderde Sassa-kaarte betrap
Daar is op altesaam 495 Sassa-kaarte en 84 bankkaarte beslag gelê.
Vier vas vir korrupsie en afpersing
ʼn Werknemer van die poskantoor in Virginia in die Vrystaat het glo haar bestuurder genader en gevra om 250 Sassa-kaarte met geld te laai in ruil vir vergoeding van R20 000.
DA kap departement oor nóg chaos met Sassa-betalings
Sommige Augustus-toelae is steeds nie uitbetaal nie.
Sassa stuur aanlyn aansoekproses van stapel
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het ʼn aanvangsprojek van stapel gestuur vir voornemende toelaagbegunstigdes om hul aansoeke aanlyn af te handel.
Dokter vas ná twee jaar as voortvlugtige
Nie eens ʼn week nie nadat Sassa met ʼn ondersoek na die beweerde bedrog begin het, is die ondersoeker in sy kantoor doodgeskiet.
Meer dokters nodig om oor Sassa-toelae te besluit
In die Wes-Kaap is daar ʼn agterstand van 4 945 assesserings wat deur tien dokters gedoen moet word.
Sassa beken skuld oor ongeskiktheidstoelaes
Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa), Totsie Mamela, het skriftelik bely dat die agentskap geen ongeskiktheidstoelaes verwerk het tydens vlak 4 en vlak 5 van die landswye afsonderingsperiode nie.
Voormalige Sassa-amptenaar gevonnis vir bedrog
Die voormalige Sassa-amptenaar het fiktiewe eise en bankrekeninge gebruik om Sassa uit meer as R1 miljoen te bedrieg.
26 in hof oor Sassa-bedrog
“’n Ondersoek het aan die lig gebring dat die gewerfde begunstigdes in werklikheid nie ongeskik was nie, hoewel hulle as sodanig geregistreer is.”
Drie dán weer in hof vir Sassa-bedrog
Die verdagtes sal in aanhouding bly tot die volgende hofdatum.
Drie vas vir Sassa-bedrog
Die Valke het beslag gelê op onder meer ’n skootrekenaar, ’n skandeerder en Sassa-kaarte.
Sassa sal afgekeurde Covid-19-aansoeke heroorweeg
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) sal afgekeurde Covid-19-aansoeke hersien en bepaal waarom dit verwerp is.
Kontantlose Sassa-kitsbanke in Limpopo bekendgestel
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het ʼn nuwe kontantlose kitsbank Vrydag in Ga Molepo, Polokwane in Limpopo, bekendgestel.
Vermeende Sassa-bedrieër agter tralies
Die verdagte wou glo 250 Sassa-kaarte teen ʼn bedrag van R10 000 by ʼn poskantoorwerker koop.
Sassa-betaaldag: Rowers slaan toe op poskantore
Die poskantoor in Grootbrakrivier in die Wes-Kaap het Woensdag onder gewapende rowers deurgeloop. Dié voorval is een van vier waartydens poskantore op dié dag deur…