Die feesvieringe het ʼn effense spanningsvolle nadraai in Donderdagaand se episode gehad toe Karen haar gaste met koekmes in die hand gewaarsku het om nooit aan haar slegte kant te beland nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 27 April 2023
Bekende kletsprogramaanbieder Jerry Springer oorlede
Sy program was in die laat 1990’s een van die gewildste dagprogramme in die VSA en het selfs “Oprah” met kykergetalle geklop.
ToekomsVenster: Soek jou krag by die Here
Die Bybel sê, soek jou krag by die Here en in sy groot mag. Hy sal jou toerus vir die lewe en die uitdagings daarvan. Laat so ʼn bietjie sagtheid in jou lewe toe en word weer ʼn mens onder mense.
Leeus kies Maxwane, Lombard vir Pumas-besoek
ʼn Mens kry egter die idee dat die Pumas graag teen hul teenstanders se Verenigde Rugbykampioenskap-sterre sal wil kragte meet.
Marioné smaak weer goud
Marioné Fourie het nóg ʼn wedloop op Suid-Afrikaanse bodem gewen toe sy die 100 m-hekkiesitem in ʼn tyd van 13.01 sekondes in Potchefstroom beklink het.
Partye begin gesels oor alternatief vir Jhb
ActionSA, die IVP, die ACDP en die UIM het Woensdagaand vergader om gebeure in Johannesburg die afgelope paar dae te bespreek.
Stan is steeds dié man
“Ek sien uit na die uitdaging; dit is immers die hoofrede waarom ek nog speel – om topspelers die stryd aan te sê.”
Taalgebruik: prys
Wanneer dit by die gebruik van die woord “prys” kom, trap sprekers van Afrikaans soms klei. Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Thai-vrou al met 13 moorde verbind
Sy word daarvan beskuldig dat sy die moorde vooraf beplan het.
Rusland sal vrede met Oekraïne verwelkom op sy voorwaardes
Die Kremlin het Donderdag gesê hy verwelkom enige poging om konflik in Oekraïne te beëindig, mits dit op Moskou se voorwaardes plaasvind.
Soedan: SA’ners dalk Vrydag terug by die huis
Suid-Afrikaners wat in Soedan vasgekeer was, sal na verwagting Vrydag van Egipte na Suid-Afrika terugkeer.
Blinde avonturier bou sy eie huis
Avonturier en skrywer, Christopher Venter, het pas sy moeilikste avontuur saam met sy goeie vriend en bekende mede-avonturier, Riaan Manser, voltooi met die bou van hul gesinstuiste in Fisherhaven. Yolanda Wessels het die geleentheid bygewoon.
Dagbesoekers oor langnaweek by Krugerwildtuin verwelkom
Besoekers aan die Krugerwildtuin word gemaan om betyds te bespreek en aan die reëls van die wildtuin te voldoen oor die langnaweek van 27 April tot 1 Mei 2023.
ANC in KZN kanselleer kontrak vir skoolvoedingsprogram
“Koppe moet rol om ʼn duidelike boodskap te stuur: onbekwaamheid, bedrog en mense wat op hul pos aan die slaap is, sal nie geduld word nie.”
‘Gebruik 2024 se verkiesing om vryheid te bekom’
“Wanneer miljoene mense nie werk en kos het of ʼn dak oor die kop nie, is vryheid sonder betekenis.”
Wes-Kaap gereed om Poetin in boeie te slaan
“As die Suid-Afrikaanse Polisiediens nie opdrag gegee word om op te tree nie, sal ons dit doen.”
Drie sterf ná spaghetti-en-maalvleis ete
Drie lede van die familie, ʼn 55-jarige ma, 28-jarige dogter en driejarige kleinseun, is oorlede, vermoedelik weens die kos wat hulle geëet het.
Nuwe kaartlose betalings vir Sassa-toelae ingestel
Daar is kommer dat die nuwe stelsel “moontlik nog ʼn flop kan wees deur Postbank”.
Grafika: SA se demokrasie 29 jaar later
65% van Suid-Afrikaanse burgers is bereid om demokratiese verkiesings prys te gee in ruil vir ʼn nie-verkose doeltreffende regering wat kos, werksgeleentheid en veiligheid kan verseker.
Resep: Avokadodoopsous (Guacamole)
Dié avokadodoopsous sal beslis ’n treffer by jou volgende vriendebyeenkoms wees.