Met dié oorwinning het die Cheetahs feitlik seker daarvan gemaak dat hulle weer deur die Europese base uitgenooi sal word om in Europa te speel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Curriebeker 2023"
Een verandering in Cheetahs-beginspan vir eindstryd
Die Cheetahs speel Saterdag in hul 16de Curriebeker-eindstryd. Dit is die eerste keer dat hierdie twee spanne mekaar in ’n Curriebeker-eindstryd pak, maar die 33ste Curriebeker-kragmeting tussen die twee spanne.
‘Klein unie?’ Watwou, Pumas blaf saam met groot honde
“Ons wil nooit net bloot aan ʼn toernooi deelneem nie. Ons wil ook presteer.”
Stonehouse verdien lof vir Laeveldse rugbysukses
Kom ons wees eerlik: Jimmy Stonehouse weet presies hoe om die beste uit sy spelers te kry en hoe om ʼn span van die grond af op te bou. Dit is dalk tyd om ʼn rugbyprofeet in sy eie land te eer.
Pumas, julle ramkatte!
Die Pumas het weer eens gewys dat die Curriebeker in gʼn museum hoort nie toe hulle die Haaie in ʼn aksiebelaaide halfeindstryd in Durban geklop het.
Immergroen Pienaar begin teen Bulle
Hy mag dalk reeds in Maart sy 39ste verjaardag gevier het, maar die Blou Bulle sal steeds vir die Cheetahs se Ruan Pienaar moet lig loop – veral wanneer ʼn plek in die Curriebeker-eindstryd op die spel is.
Elrigh in Bulle se opdrafspan
Elrigh Louw is verlede week teen die Cheetahs met ʼn rooi kaart van die veld gestuur, maar ʼn tugverhoor het dié besluit intussen herroep.
‘Hie kommie Cheetahs’
Die Cheetahs het vandag ʼn slag in Pretoria geslaan om die Blou Bulle in ʼn belangrike Curriebeker-wedstryd te klop.
Marcell het Curriebeker in visier
“Almal is trots om die Bloubultrui oor die kop te trek en ons sal 110% gee om die Curriebeker te wen.”
Curriebeker: Só staan sake
Só staan sake op die Curriebeker-puntestand.
Curriebeker: Slae sonder bonuspunte vir Cheetahs en Pumas
Die agterdeur kan steeds vir die Cheetahs en Pumas oopstaan om vir die uitspeelrondtes van die Curriebekerreeks te kwalifiseer mits hulle nie kop verloor nie en beseringsvry bly in die laaste drie rondtes van die reeks.
Leeus, Bulle jag momentum op Ellispark
Al twee spanne het van hul Verenigde Rugbykampioenskap-sterre vir die kragmeting gekies en spelers soos Edwill van der Merwe en Marcell Coetzee sal mekaar die stryd aansê.
Curriebeker kan pleister vir Bulle se VRK-seer wees
Volgens Elrigh Louw het die spelers baie uit hul teleurstellende Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen geleer.
Curriebeker: Cheetahs, Pumas beur steeds na bo
Die Cheetahs en Pumas is na alle waarskynlikheid reeds daarvan verseker dat hulle tot die halfeindronde van vanjaar se Curriebekerreeks sal deurdring.
Curriebeker: Griekwas bly veg teen Leeus
Die Leeus is Vrydag weer deur die vinnige begin van Griekwas onkant betrap en met 25 – 21 verslaan.
Streeptruie tem sleepvoet-Bulle
Die Kapenaars het die kleedrepetisie van die Verenigde Rugbykampioenskap-kwarteindstryd op ʼn drafstap gewen.
Leeus wen katgeveg teen Pumas
Die Johannesburgers se Morné van den Berg het ʼn barshou teen die Laevelders gespeel.
Leeus kies Maxwane, Lombard vir Pumas-besoek
ʼn Mens kry egter die idee dat die Pumas graag teen hul teenstanders se Verenigde Rugbykampioenskap-sterre sal wil kragte meet.
Haaie: Ian Mac sou trots wees
Die Haaie was vol emosie, passievol en wou op gepaste wyse hulde bring aan Ian MacIntosh.
Curriebekerreeks: Pumas het die hef in hand
Die Pumas is ná die eerste vier rondes van vanjaar se Curriebekerreeks die enigste onoorwonne span in die reeks met 19 ligapunte en is vier punte voor die Vrystaat-Cheetahs (15).